06/08/2026
Baie trots op ons gr 3 maat Hayley met haar baie mooi gemiddeld en ons gr 5 maats wat in die top 20 is. Elkeen van julle het baie hard gewerk.
We provide a safe environment for children to do their homework and study work.
06/08/2026
Baie trots op ons gr 3 maat Hayley met haar baie mooi gemiddeld en ons gr 5 maats wat in die top 20 is. Elkeen van julle het baie hard gewerk.
23/07/2026
Robotica is such fun. Thank you Stimuzone for making it fun for the children.
22/07/2026
Vandag is ons kleuters en homeschooling leerders bederf met vrugte slaai en plaatkoekies.
14/07/2026
π BRIGHT MINDS ACADEMY π
π Huiswerk- en Leersentrum
Gee jou kind die voorsprong wat hulle verdien!
βοΈ Klein groepe vir persoonlike aandag
βοΈ Fokus op verbeterde akademiese resultate
βοΈ Opgeleide en toegewyde personeel
βοΈ Wiskunde- en Lees sentrum beskikbaar
βοΈ π Vervoer in die oggend en middag beskikbaar
β¨ Ons bou vandag se kennis vir mΓ΄re se sukses!
π Helikonpark, Randfontein
π 081 310 1264
β οΈ Beperkte plekke beskikbaar β Skryf vandag nog in!
19/06/2026
π Bright Minds Naskool π
π Huiswerk hulp | Ekstra klasse | π Leessentrum
Veilige sorg + individuele aandag vir jou kind nΓ‘ skool!.
π 081 310 1264
β¨ Plekke is beperk β skryf vandag nog in!
15/06/2026
π HOMESCHOOLING Tutoring & NASKOOL BESKIKBAAR! π
π’ Registrasie vir 2027 is nou OOP!
By Bright Minds Academy bied ons:
βοΈ Daaglikse akademiese ondersteuning
βοΈ Klein groepe vir persoonlike aandag
βοΈ Opgeleide en ervare tutor
βοΈ Impaq geregistreerde sentrum
βοΈ Naskool beskikbaar
π©βπ« Ons fokus daarop om jou kind se selfvertroue te bou en hulle te help groei teen hul eie tempo.
π Maandae tot Vrydae
π° Bekostigbare tariewe beskikbaar
π Kontak ons vandag: 081 310 1264
β¨ Gee jou kind die aandag wat hulle verdien!
π Stuur gerus βn WhatsApp om jou kind se plek vir 2027 te verseker!
12/06/2026
π VAKANSIE SORG BESKIKBAAR! π
π
30 Junie β 21 Julie
Op soek na βn veilige, prettige en stimulerende plek vir jou kind hierdie vakansie?
Kom kuier by Bright Minds Academy! β¨
π§π¦ Ons bied:
βοΈ Daaglikse aktiwiteite en pret
βοΈ Veilige en liefdevolle omgewing
βοΈ Toesig deur ervare personeel
βοΈ Leer deur spel
π° Dagtariewe sowel as volle vakansie pakkette beskikbaar
π Kom sien self waarom ons kinders gelukkig is!
π² Bespreek jou kind se plek vandag:
π 081 310 1264
02/04/2026
Ons is trots om ons leerders se prestasies te vier! π
We are proud to celebrate our learnersβ achievements!
Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang het:
Congratulations to the following learners who received certificates:
π Mg
π Shelly
π Jayden
π Juane
π Eli-zΓ©
π Katy
π Izu
π RouxchΓ©
π Ons is baie trots op julle! / We are very proud of you! π
π Wat maak ons sertifikate spesiaal?
π What makes our certificates special?
Ons fokus nie net op akademie nie β ons bou goeie karakter en groei:
We donβt focus on academics only β we build strong character and growth:
βοΈ Gedrag / Behaviour
βοΈ Respek / Respect
βοΈ Algehele skoolwerk / Overall schoolwork
βοΈ Persoonlike ontwikkeling / Personal development
π By ons gaan dit oor die ontwikkeling van die hele kind!
π We believe in developing the whole child!