Rappies Preprimêre Skool

Rappies Preprimêre Skool Kleuterskool vanaf Babas tot Gr.R

Juffrou Amanda se maats het geleer van Gesonde Omgewing 👌♥️🫶
29/09/2026

Juffrou Amanda se maats het geleer van Gesonde Omgewing 👌♥️🫶

Juf Adri Bouwer  se Skapies is trots  om  hulle  Spog werk te wys.Rappies is 'n Saamwerk skool. Uitgewerkte lesse deur d...
29/09/2026

Juf Adri Bouwer se Skapies is trots om hulle Spog werk te wys.
Rappies is 'n Saamwerk skool.
Uitgewerkte lesse deur die Jaar .
Ons Juffrouens is almal opgelei.
Ons speel terrein is top klas.
Ons maats is baie opgewonde Om by Rappies te wees.
Kom kyk waar leer gelukkige Kleuters van Randfontein.

Gelukkige verjaarsdag Juffrou Loraine!🥳
29/09/2026

Gelukkige verjaarsdag Juffrou Loraine!🥳

28/09/2026
🇿🇦🖤💛💚❤️💙
24/09/2026

🇿🇦🖤💛💚❤️💙

🩷💛💚🩵💙💜
23/09/2026

🩷💛💚🩵💙💜

Juffrou Denise 1-2 jaar TEMA: GESONDE OMGEWING Vandag was die maatjies op 'n uitstappie in die buitelig en het ons lekke...
21/09/2026

Juffrou Denise
1-2 jaar

TEMA: GESONDE OMGEWING

Vandag was die maatjies op 'n uitstappie in die buitelig en het ons lekker vars lug ingeasem. Ons het ook geleer van molle. Die kleintjies het die molshope van nader bekyk en het fotos gesien van die diertjie en hoe lank sy tande is, en hoe hy bydra tot 'n gesonde omgewing. Terug in die klas voor slaaptyd het ons na 'n storie gekyk oor 'n mol.

🐾 Hoe help ’n mol die omgewing?

🌱 Hy grawe tonnels wat die grond losmaak en belug.

💧 Die tonnels help dat water beter in die grond intrek.

🪱 Hy eet insekte en klein diertjies wat in die grond leef, en help so om hulle getalle te beheer.

🌿 Sy grawewerk help om voedingstowwe deur die grond te versprei.

🌍 Molle is deel van die natuurlike voedselketting en dra by tot ’n gesonde ekosisteem.

“🐾 Die mol grawe tonnels onder die grond. Wanneer hy grawe, maak hy die grond los en help hy die grond om gesond te bly. 🌱”

20/09/2026

Wat ’n ongelooflike mooi oomblik om te koester! Juffrou Chantelle se maats het hul harte op die verhoog uitgedans.

Elke maatjie het met soveel entoesiasme, liefde en dapperheid opgetree.

Dankie aan ons klein sterretjies vir ’n onvergeetlike optrede. ⭐️

Kyk net hoe geniet hulle dit! ❤️🎶🌟

Address

Van Vuurenstraat Randpoort
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27116935541

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rappies Preprimêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category