Laerskool Rapportryer

Laerskool Rapportryer Rapportryer is ’n dinamiese skool wat toekomsgerig is om van elke kind ’n wenner vir more te maak.

Rappies Naskool ....
06/10/2026

Rappies Naskool ....

Word deel van die Rappies familie
06/10/2026

Word deel van die Rappies familie

𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐰𝐞𝐥𝐤𝐨𝐦 𝐭𝐞𝐫𝐮𝐠, 𝐑𝐚𝐩𝐩𝐢𝐞𝐬! 📝Kwartaal 4 is hier ,’n kort besige kwartaal vol leer, groei en prestasies.Mag elke Rappie h...
06/10/2026

𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐰𝐞𝐥𝐤𝐨𝐦 𝐭𝐞𝐫𝐮𝐠, 𝐑𝐚𝐩𝐩𝐢𝐞𝐬! 📝

Kwartaal 4 is hier ,’n kort besige kwartaal vol leer, groei en prestasies.

Mag elke Rappie hierdie kwartaal met doelgerigtheid, entoesiasme en trots aanpak.

Kom ons sluit die jaar sterk af!

05/10/2026

Gelukkige Onderwysersdag!

Aan elke onderwyser wat elke dag met liefde, geduld en passie ’n verskil maak: Dankie dat julle lewens vorm, drome aanmoedig en hoop gee.

Julle werk maak ’n ewige verskil! Rappies is dankbaar vir julle!


Baie dankie Lisa Janse van Rensburg van Divine Crumbs vir ons groot bederf!!!

🏹🇿🇦 Rappies se naam word hoog gehou !Baie geluk aan Chantenique wat Gauteng met trots by die Nasionale Boogskietkampioen...
04/10/2026

🏹🇿🇦 Rappies se naam word hoog gehou !
Baie geluk aan Chantenique wat Gauteng met trots by die Nasionale Boogskietkampioenskappe in Jeffreysbaai verteenwoordig het!
Chantenique het saam met die Gauteng-span uitstekend gevaar en die span het ’n fantastiese 3de plek uit 9 provinsies behaal!

Ons is ongelooflik trots op jou, Chantenique! Jy het gewys wat met harde werk, fokus en vasberadenheid bereik kan word.
Rappies staan agter jou! Fier en vasberade! 🏹

Speler van die Wedstryd! Baie geluk aan Jason Woodcock wat ook as Speler van die Wedstryd aangewys is! ’n Fantastiese ve...
04/10/2026

Speler van die Wedstryd!

Baie geluk aan Jason Woodcock wat ook as Speler van die Wedstryd aangewys is!

’n Fantastiese vertoning op die krieketveld en ’n welverdiende erkenning vir jou harde werk, talent en deursettingsvermoë!

Ons is trots op jou, Jason! Ons harte is warm!!

04/10/2026

Steyn du Plooy dankie dat jy Rappies se naam so hoog hou! Ons is trots op jou!!!

04/10/2026

Baie geluk aan ons eie Jimmy Reynolds wat die paaltjie gevat het!!!! Ons is so geseënd met jou as ‘n Rappie!!!

Baie geluk met julle wen by die Krieket!!

Rappies is trots!!!

Address

102 Langerman Road
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27114122804

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Rapportryer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Rapportryer:

Shortcuts

Share

Category