N voorsmaakie van ons spanbou naweek by !
Dit was absoluut perfek! Ons het die heel beste diens ontvang!
Ons het soveel van mekaar geleer en sien uit na wat die toekoms inhou!
Verseker sal ons weer Silver Fig besoek!!!
Kleine Lyfies
Proud Member of SA Childcare Association.
20/02/2026
Team Building weekend♡
Thank you so much SilverFig Guesthouse for the warm welcome♡
05/11/2025
Registrasie vir 2026 nou oop!!!🎉🙏🏻
05/11/2025
Ons nuwe speel grond!!!
Mag elke dag soos vakansie voel vir ons maats🏖😊
15/05/2025
Ontmoet ons Kleine Lyfies Personeel!
Juffrou Lettie -Care Bear Klas🐵
Verjaarsdag: 23 November
Intressante Feite:
Gunsteling Kleur: Pienk 🩷
Kos: Skaap tjops, pampoen, rys, boontjies, aartapels.🍚
Vakansie: By die see 🏖
Winkel: Enige winkel!
Kan omgekoop word met: Ietsi soet🍬🍫
14/05/2025
Ontmoet ons Kleine Lyfies beertjies!
Charlie en Cassie sal saam die maats poppe kas hou!!
Ons is baie opgewonde vir die maats om hulle te ontmoet!
14/05/2025
Ontmoet ons Kleine Lyfies Personeel!
Juffrou Nicole -Monkey Klas🐵
Verjaarsdag: 12 Januarie
Intressante Feite:
Gunsteling Kleur: Pers💜
Kos: Burgers🍔
Vakansie: Kamp⛺️
Winkel: Pep, Pick n Pay, Shein
Kan omgekoop word met: Steri Stumpi of Whispers
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
88 Greenhills Laan
Randfontein
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 18:00 |
| Tuesday | 06:00 - 18:00 |
| Wednesday | 06:00 - 18:00 |
| Thursday | 06:00 - 18:00 |
| Friday | 06:00 - 18:00 |