Excutive IQ Kids Dagsorg En Naskool Sorg

Excutive IQ Kids Dagsorg En Naskool Sorg Daycare and Afterschool Care

Aan al ons Kinders en Ouers ons Executive IQ Kids se Baie Dankie vir n mooi jaar, al die 7's op die rapporte,  dankie da...
31/12/2021

Aan al ons Kinders en Ouers ons Executive IQ Kids se Baie Dankie vir n mooi jaar, al die 7's op die rapporte, dankie dat ons deel van die kinders se opvoeding kon wees, hulle is Kosbaar en ons lief hulle Baie.

18/09/2021
26/03/2021
30/08/2020

Ons adres is 7 Horingbek Laan Culemborg Park Randfontein kontak no 0844517110 Marita

06/07/2018

Ons is n Dagsorg en Naskool Sorg met Christelike begin sels. Ons streef daarna om die kinders te disiplineer en met baie oupa en ouma liefde self vertroue te he.
Ons speel graag, bou blokkies en puzzles, kleur in, teken,
Leer rympies, speel vinger bord, speel kaarte.
Ons glo daar in Lees jou Bybel en Bid elke dag.

08/05/2018

Ons is n Dagsorg met christelike begin sel, ons is n klein groep kinders wat baie oupa en ouma liefde kry.
Ons speel om op voeding te laat groei.
Ons streef daarna om die kinders toe te rus met die nodige kennis en self vertroue om leiers te wees.

Address

No 7 Horingbek Avenue, Culemborg Park
Randfontein South
1759

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27844517110

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Excutive IQ Kids Dagsorg En Naskool Sorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Excutive IQ Kids Dagsorg En Naskool Sorg:

Shortcuts

Share

Category