LGS Learning Academy

LGS Learning Academy LGS LEER AKADEMIE / LEARNING ACADEMY

14/01/2026

From LGS Leer Akademie/Learning Academy a big welcome to our 2026 learners.

Ons wens al die Fasiliteerders en leerders n wonderlike 2026 toe.

14/01/2026

Baie geluk aan al ons 2025 Graad 12 leerders se uitslae. Ons is baie trots op elkeen van julle!

Ons wens julle n wonderlike toekoms toe.

28/12/2025

LGS Leer Akademie/Learning Academy Tutor en Asseserings Sentrum in Randfontein. Grd RR tot Grd 12.
Kontak ons vandag nog om meer uit te vind hoe ons jou en jou kind in hul leer behoeftes kan bystaan. Kontak Retha op 0825596785 of epos [email protected].

Ons is baie trots op ons Verbruikers en Gasvryheids leerders en hul fantastiese prestasie. Bjorn, Marchant, Mariska, Joz...
21/11/2025

Ons is baie trots op ons Verbruikers en Gasvryheids leerders en hul fantastiese prestasie. Bjorn, Marchant, Mariska, Jozelene. Julle is sterre! 😁

Ek wil graag vir die Fasiliteerders van LGS Leer Akademie sĂȘ hoe baie ek hulle waardeer. Altyd gewillig om ekstra werk t...
15/07/2025

Ek wil graag vir die Fasiliteerders van LGS Leer Akademie sĂȘ hoe baie ek hulle waardeer. Altyd gewillig om ekstra werk te doen en al my nuwe idees met geesdrif saam met my aan te pak. Julle is n ongelooflike span om aan my sy te hĂȘ. Baie, baie dankie.

Address

Randfontein South

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LGS Learning Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to LGS Learning Academy:

Shortcuts

Share

Category