Andre Stolz Productions

Andre Stolz Productions

Share

Andre Stolz Productions have been touring since 2009 to schools with Afrikaans Home Language set wor

Andre Stolz Produksies (ASP) is gestig in 2004 met die bekende akteur en regisseur Tobie Cronje as medelid. Sederdien het ASP verskeie Afrikaanse Kunstefeeste bygewoon. Ons het ook twee van ons kunstefeeste by Joburg Theatre aangebied (2004 en 2014). Ons hoofdoelwit is egter om kwaliteit produksies van Afrikaans voorgeskrewe werke na skole te bring. In hierdie stadium bedien ons net Afrikaans hui

15/04/2024

Marijke Coetser is tans te sien in Onderwêreld as Rina Owen sowel as Joan Gibbs. Matrieks 2024, julle wil dit nie misloop nie.
Marijke Coetser

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

12/04/2024

Francois Lensley vertolk die rolle van Greg se pa asook Dok Pienaar in hierdie jaar se vertoning van Onderwêreld. Jy wil dit nie misloop nie.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

11/04/2024

Dante-Elliot deel bietjie van sy insigte rakende sy huidige karakter, Eckardt Wilken, in Onderwêreld.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

10/04/2024

Hiermee n kykie agter die skerms van Connor McGill wat vir die volgende paar weke beter bekend sal wees as Greg Owen in Onderwêreld.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

09/04/2024

Die man wat Onderwêreld mooi laat lyk en glad laat verloop, Piérre Thomas Retief

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

05/04/2024

Om te speel is enige akteur se droom. Op en af van die verhoog af. Kom speel saam in die onderwêreld vir die volgende paar weke by n hoërskool naby jou.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

Photos from Andre Stolz Productions's post 05/04/2024

Onderwêreld deur Fanie Viljoen wys binnekort by n skool naby jou.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

Photos from Andre Stolz Productions's post 04/04/2024

Drama, intrige, n bietjie lag en baie rou menswees oomblikke. Onderwêreld is amptelik op die planke.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

Photos from Andre Stolz Productions's post 03/04/2024

Repitisies loop glad en die geselskap is amper gereed om die pad te vat na bykans 300 skole regoor ons land.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

02/04/2024

Die rol van TJ word vertolk deur Jacques Erasmus.

Drie feite oor TJ:
1. Sy regte naam is Thomas Jean Lawson.
2. Hy is die kleinseun van die stigter van Lawson Kollege.
3. Hy is netjies, voorbeeldig en n ywerige skaakspeler.

Die onderwêreld ken jou naam en roep jou om te kom speel. Sal jy dit waag om op te daag?

Want your school to be the top-listed School/college in Randburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

H/v Malibongwe En Rabie
Randburg
2194