Hoërskool Florida 1972 tot 2022 jaargroep 50 jaar re-unie

Hoërskool Florida 1972 tot 2022 jaargroep 50 jaar re-unie 10 Desember 2022 is die Klubhuis op die skool-terrein beskikbaar. Sien julle kans vir 'n re-unie?

26/10/2022
06/10/2022

Ek skep hierdie op aandrang van Wynand Burger.

Floridase Afrikaanse Hoërskool Re-unie. Wees deel van die 1972 jaargroep se half-uue herdenking. Die idee is om so veel moontlik van ons klasmaats, waarvan julle weet en waarmee julle kontak het, uit te nooi om deel te wees van hierdie facebook-groep.

Wynand het met die skool geskakel om uit te vind oor die beskikbaarheid van die Klubhuis (op die skoolterein) en die eerste beste datum is 10 Desember 2022.

Om ’n Whatsapp-groep te stig is ook ’n moontlikheid pleks van facebook. Laat weet van julle. En laat weet wat julle d**k.

Address

Randburg
2194

Telephone

+27824273397

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Florida 1972 tot 2022 jaargroep 50 jaar re-unie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Florida 1972 tot 2022 jaargroep 50 jaar re-unie:

Shortcuts

Featured

Share

Category