01/09/2026
🌸 Liewe Lente 🌸
Lente is hier, die son skyn helder,
Blommetjies groei hoog, mooi en verder.
Bye zoem en voëltjies sing,
Lente bring vir ons ’n glimlag-ding! 🌼☀️🐝
Ons maats het heerlik piekniek gehou om die Lente te verwelkom!