Prince Albert Primary

Prince Albert Primary Die doel van hierdie blad is om ouers in te lig oor wat alles gebeur by die skool en om die skool ook te bemark.

10/09/2026
09/09/2026

Baie dankie Juffrou Langenhoven.

🎉🌷 **Baie geluk met u verjaarsdag, Juffrou J. Van der Westhuizen!** 🌷🎉Mag hierdie spesiale dag gevul wees met liefde, vr...
09/09/2026

🎉🌷 **Baie geluk met u verjaarsdag, Juffrou J. Van der Westhuizen!** 🌷🎉

Mag hierdie spesiale dag gevul wees met liefde, vreugde en baie mooi oomblikke. 🌸 Mag die Here u ryklik seën, u elke dag krag gee en u nog baie gelukkige en gesonde jare spaar.

Dankie vir die liefde, omgee en verskil wat Juffrou elke dag in die lewens van ons leerders en kollegas maak. 💐

**Geniet u spesiale dag en mag die nuwe lewensjaar vol seëninge, geluk en sukses wees!** ❤️🎂🎁

Ons vier vandag Fatale Alkohol Sindroom Dag saam met Prince Albert Primêr Personeel, met n kort boodskap van Juf Langenh...
09/09/2026

Ons vier vandag Fatale Alkohol Sindroom Dag saam met Prince Albert Primêr Personeel, met n kort boodskap van Juf Langenhoven. Die Bronneklas Leerders het self boksies versier.❤️

Gelukkige Sekretaressedag aan Juffrou Claassen en Mnr. ManewellBaie dankie vir julle toewyding, professionaliteit en onb...
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag aan Juffrou Claassen en Mnr. Manewell

Baie dankie vir julle toewyding, professionaliteit en onbaatsugtige ondersteuning. Julle speel ’n belangrike rol in die gladde funksionering van ons skool.

Ons waardeer julle harde werk en bydrae opreg.

Juffrou Booysen het die PEP Mini Coaching Netbal-sessie bygewoon! 🏐 Ons is trots op Juffrou se toewyding en passie vir n...
28/08/2026

Juffrou Booysen het die PEP Mini Coaching Netbal-sessie bygewoon! 🏐 Ons is trots op Juffrou se toewyding en passie vir netbal.

Ons leer oor die verlede! Ons graad 3 leerders ontdek hoe mense lank gelede gelewe het – wat hulle gedoen het en watter ...
27/08/2026

Ons leer oor die verlede!

Ons graad 3 leerders ontdek hoe mense lank gelede gelewe het – wat hulle gedoen het en watter voorwerpe hulle in hul daaglikse lewe gebruik het.

Om hierdie leerervaring nog meer interessant en prakties te maak, besoek ons ook die Fransie Pienaar Museum, waar ons ’n kykie in die verlede kan kry en meer oor ons geskiedenis kan leer.

Ons leer, ontdek en beleef die verlede saam!

SUKSESVOLLE PLG-VERGADERINGOnder leiding van ons koördineerder, Juffrou P. April, het Prince Albert Primêr 'n suksesvoll...
27/08/2026

SUKSESVOLLE PLG-VERGADERING

Onder leiding van ons koördineerder, Juffrou P. April, het Prince Albert Primêr 'n suksesvolle PLG-vergadering gehad.

Ons deel graag beste praktyke, want ons leer saam, bou saam en groei saam om die beste moontlike leerervarings vir ons leerders te skep.

Baie dankie aan Juffrou Esterhuizen en Juffrou Jordaan dat julle die vergadering kon bywoon en deel wees van hierdie waardevolle leerervaring. 💐

27/08/2026

Praktiese demonstrasie🧯👨‍🚒🚒

Address

Cnr School & Loop Street
Prince Albert
6930

Opening Hours

Monday 07:45 - 15:45
Tuesday 07:45 - 15:45
Wednesday 07:45 - 15:45
Thursday 07:45 - 15:45
Friday 07:45 - 15:45

Telephone

+27235411980

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prince Albert Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Prince Albert Primary:

Share