Duo Edu Senior Onafhanklike Skool

Duo Edu Senior Onafhanklike Skool Jou DROOM....Ons DOEL

πŸŽ‰ Baie geluk aan Duo Edu se Hoofleiers vir 2026/2027! πŸŽ‰Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en sien uit daarna o...
29/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan Duo Edu se Hoofleiers vir 2026/2027! πŸŽ‰

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en sien uit daarna om te sien hoe julle met verantwoordelikheid, integriteit en entoesiasme leiding neem. Mag julle hierdie besondere geleentheid aangryp en ’n positiewe verskil in ons skoolgemeenskap maak.

Hoofdogter: Zanri-AnΓ© Theron
Hoofseun: Behan Ries

Onderhoofdogter: Janais le Roux
Onderhoofseun: Petri Terblanche

🌟 Baie geluk – ons glo in julle en wens julle ’n suksesvolle leiersjaar toe! 🌟

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’› ERFENISDAG BY DUO EDU! πŸ’™πŸ’šOp die laaste dag van Kwartaal 3 het ons Duo Edu-familie Erfenisdag gevier! πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨ Ons het ons...
22/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’› ERFENISDAG BY DUO EDU! πŸ’™πŸ’š

Op die laaste dag van Kwartaal 3 het ons Duo Edu-familie Erfenisdag gevier! πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨ Ons het ons Suid-Afrikaanse erfenis, kultuur en diversiteit gevier met hope geesdrif en trots.

Wat ’n wonderlike manier om die kwartaal af te sluit! πŸŽ‰πŸŒ

Lekker vakansie, Duo Edu! Ons sien julle weer vars en reg vir Kwartaal 4! πŸ“šπŸ’ͺ

πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“šβœ¨Baie sterkte aan ons Gr12 Eddies met LO eindeksamenβœ¨πŸ“š
01/09/2026

πŸ“šβœ¨Baie sterkte aan ons Gr12 Eddies met LO eindeksamenβœ¨πŸ“š

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰ BOK VRYDAG BY DUO EDU! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦Kom ons wys ons Bok-gees en ondersteun die Springbokke! πŸ’šπŸ’›Ons trek ons groen en goud aan e...
28/08/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰ BOK VRYDAG BY DUO EDU! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

Kom ons wys ons Bok-gees en ondersteun die Springbokke! πŸ’šπŸ’›
Ons trek ons groen en goud aan en maak die dag ekstra spesiaal! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

Duo Edu β€” waar ons saam trots is! πŸ’šπŸ’›

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ₯‹ GROOT GELUK, REGHARDT! πŸ₯‹πŸ‡ΏπŸ‡¦Wat ’n ongelooflike prestasie! πŸŽ‰ Reghardt het 7de uit 31 deelnemers in sy gewigsklas behaa...
24/08/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ₯‹ GROOT GELUK, REGHARDT! πŸ₯‹πŸ‡ΏπŸ‡¦

Wat ’n ongelooflike prestasie! πŸŽ‰ Reghardt het 7de uit 31 deelnemers in sy gewigsklas behaal by die 2026 IMMAF Youth World Championships in Abu Dhabi! πŸŒπŸ†

Ons is ongelooflik trots dat jy Suid-Afrika op die wΓͺreldverhoog verteenwoordig het. πŸ‡ΏπŸ‡¦ Jou harde werk, toewyding en deursettingsvermoΓ« is ’n inspirasie!

Baie geluk, Reghardt! Jy het Duo Edu trots gemaak! πŸ’™πŸ’ͺ

✨ Sterkte met die rekordeksamen, Matrieks! ✨Julle harde werk het julle hier gebring β€” bly gefokus, glo in julleself en g...
19/08/2026

✨ Sterkte met die rekordeksamen, Matrieks! ✨

Julle harde werk het julle hier gebring β€” bly gefokus, glo in julleself en gee julle beste! πŸ’™πŸ’›

Duo Edu is trots op julle! πŸŽ“πŸ“š

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN ONS NUWE LEERLINGRAAD! πŸŽ‰Duo Edu is ongelooflik trots om ons 2026/2027-Leerlingraad en portefeuljes gelu...
14/08/2026

πŸŽ‰ BAIE GELUK AAN ONS NUWE LEERLINGRAAD! πŸŽ‰

Duo Edu is ongelooflik trots om ons 2026/2027-Leerlingraad en portefeuljes geluk te wens! 🌟

Baie geluk aan elke leerder wat hierdie besondere leierskapverantwoordelikheid aanvaar. Mag julle hierdie geleentheid gebruik om met integriteit, verantwoordelikheid, entoesiasme en omgee leiding te neem en ’n positiewe verskil by Duo Edu te maak. πŸ’™

Ons glo in julle vermoΓ« om ’n nuwe hoofstuk van leierskap, groei en uitnemendheid te skryf! πŸ‘βœ¨

Baie geluk, Leerlingraad 2026/2027! πŸ†
Ons is trots op julle! πŸ’™πŸ€

πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈπŸ’™ Eddies Stapdag spesiale toekenningsπŸ’™πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈπŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈSeuns:1ste Luca2de Xander Brummelkamp & Herman Pullen3de E...
12/08/2026

πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈπŸ’™ Eddies Stapdag spesiale toekenningsπŸ’™πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈ

πŸƒπŸ»β€β™‚οΈβ€βž‘οΈSeuns:
1ste Luca
2de Xander Brummelkamp & Herman Pullen
3de Ethan en Aidan

πŸƒβ€β™€οΈDogters:
1ste Lee
2de Mariska
3de Zoe

Gr8 - MarijanΓ©
Gr9 - Stefan Kirstein
Gr10 - Keanu
Gr11 - Petri
Gr12 - Franco L

Baie geluk aan elke leerder. Julle maak ons trots.πŸ‘πŸ»πŸ†

Address

565 William Nicol Street
Pretoria
0010

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27129934453

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duo Edu Senior Onafhanklike Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Duo Edu Senior Onafhanklike Skool:

Shortcuts

Share

Category