08/07/2019
Baie dankie vir die lekker vakansie aan al die naskool-maatjies dit was baie pret. Baie sterkte aan almal vir die nuwe kwartaal. Indien daar ouers wat belangstel om deel te word van ons gesin kontak ons gerus.
Die naskoolsentrum word bedryf deur Erna Pieterse (28 jaar se ondervinding). Vervoer vanaf skole, heerlike etes en noukeurige doen van huiswerk.
Dr Van Der Merwe 59
Pretoria
0182
Be the first to know and let us send you an email when Erna se naskoolsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.