1, 2, 3 Speelgroepie

1, 2, 3 Speelgroepie 1, 2, 3 is ‘n klein speelgroep in ‘n beskermende omgewing vir kinders vanaf 18 maande tot 4 - 5

Pajamadag op die laaste dag van die kwartaal...Dit was sommer vet pret!
22/06/2018

Pajamadag op die laaste dag van die kwartaal...Dit was sommer vet pret!

Handjies klap, koekies bak...
15/06/2018

Handjies klap, koekies bak...

Ons oefen om ons hand spiertjies sterk te maak en hand-oog-koördinasie!
15/06/2018

Ons oefen om ons hand spiertjies sterk te maak en hand-oog-koördinasie!

Knip en plak die Zebra se strepe!
14/06/2018

Knip en plak die Zebra se strepe!

Ons olifante het regte slurpe🐘
13/06/2018

Ons olifante het regte slurpe🐘

Ons leer hierdie week meer oor Wilde diere🦁🐵🐘Vandag het ons pappa leeu gemaak en ons brul soos regte leeus!
11/06/2018

Ons leer hierdie week meer oor Wilde diere🦁🐵🐘
Vandag het ons pappa leeu gemaak en ons brul soos regte leeus!

01/06/2018

Ons het plek vir twee nuwe maatjies!
Mammas kies self aantal dae wat maatjies wil bywoon.
1 x per week doen ons Kiddies Play en 1 x per week Ballet.

1, 2, 3 is ‘n klein speelgroep in ‘n beskermende omgewing vir kinders vanaf 18 maande tot 4 - 5

Wat is nou lekkerder as warm sjokolade....Op 'n koue wintersdag❄
01/06/2018

Wat is nou lekkerder as warm sjokolade....Op 'n koue wintersdag❄

23/05/2018
Vingerverf is altyd groot pret!
23/05/2018

Vingerverf is altyd groot pret!

22/05/2018

Address

Equestria
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30

Telephone

0828977613

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 1, 2, 3 Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category