09/09/2026
π Villies maak ons trots! ππ
Baie geluk aan ons krieketspelers wat deurgedring het na die volgende ronde van die Titans Krieket-proewe! π
π Luco Botes
π JJ de Wit
π Luhan Koekemoer
Julle harde werk, toewyding en passie vir krieket maak ons ongelooflik trots. πβ Ons staan agter julle en wens julle alle sterkte toe vir die volgende rondte! ππ