Die Lighuis Kuns Kamer

Die Lighuis Kuns Kamer

Share

Waar kunstenaars Skitter

15/08/2026

Viva La Vida 🌺🎨
What a beautiful and successful Frida Kahlo Art Workshop with a bunch of absolutely lovely ladies! 💕🌸
We painted, laughed, created, connected and celebrated the colourful spirit of Frida Kahlo together. Every canvas was as unique and beautiful as the women who created it. 🎨✨
Viva la vida — live life! ❤️
Here’s to creativity, friendship, courage and embracing the beautiful woman within each of us.
Thank you to all the wonderful ladies who joined us and made the day so special. 🌷
What a successful event! 🥂🎨
Until our next creative adventure! 💕

Magdaleen
Die Lighuis Kuns Kamer
083 269 2453

11/08/2026
11/08/2026

Ek hou vas aan u troue liefde,
oor die uitkoms wat U gee,
juig my hart.
Ek wil sing tot eer van die Here,
omdat Hy aan my goed gedoen het.
‭‭Psalms‬ ‭13‬:‭6‬ ‭

weesstil.co.za

Photos from Die Lighuis Kuns Kamer's post 10/08/2026

🌸🎨 VROUEDAG KUNS-WERKSWINKEL 🎨🌸

Wat ’n reuse sukses was ons Vrouedag Kunswerkswinkel! ❤️

Daar is lekker gesels, gelag, geskilder en sommer net heerlik saam gekuier. 🥰🎨Dit was ’n voorreg om so ’n spesiale dag saam met wonderlike vroue te kon geniet!

Wil jy jou volgende funksie ’n bietjie anders en ekstra spesiaal maak? ✨

🎨 BOEK JOU EIE KUNSWERKSWINKEL!

Ideaal vir:
🌿 Spanbou-funksies🎉 Eindjaarfunksies🌸 Vroue Bybelstudiegroepe👶 Babatees🍰 Kombuistees🎂 Verjaarsdagpartytjies🥂 Vriendinne-kuier en spesiale geleenthede

Kom verf, lag, kuier en skep herinneringe saam! 💕Ons sorg vir die verf, materiale, leiding en ’n lekker kreatiewe ervaring — jy bring net jou mense! 🎨✨

📩 Kontak Magdaleen by Die Lighuis Kuns Kamer om jou datum te bespreek. 083 269 2453

Waar kunstenaars skitter ✨

09/08/2026

♡Gelukkige Vrouedag mooiste VROU♡

♡Sy is God se bruid - rein, mooi en geliefd

♡Jy is kosbaar in my oë - Jesaja 43:4

♡Dankie vir almal wat die dag so mooi en spesiaal gemaak het.




Whatsapp my gerus vir ñ paint &sip, verjaarsdag, spanbou, eindjaar funksie, babatee ensovoorts

Magdaleen Bester ♡ 083 269 2453

03/08/2026

Kunsklas by Die Lighuis Kuns Kamer week 1 Augustus

Kontak Magdaleen 083 269 2453 vir meer inligting

01/08/2026

Kunsklasse vir Laerskool kinders
☆☆☆GARSFONTEIN☆☆☆

Whatsapp Magdaleen Bester vir meer inligting
083 269 2453

01/08/2026

Kunsklasse vir Laerskool Kinders
☆☆☆G A R S F O N T E I N☆☆☆

Kintak Magdaleen Bester vur meer inligting
083 269 2453

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Garsfontein, Emmie Hartman Straat 285
Pretoria
0081