04/09/2026
π₯π SENIOR REVUE WEN KALEIDOSCOPE FINAAL! ππ₯
ANOTHER VICTORY FOR TUINRAND! β€οΈππ₯
WE DID IT! π₯Ήππ₯³
Ons Senior Revue het die Kaleidoscope Finaal gewen en is gekroon asβ¦
π₯ #1 β 1STE PLEK! ππ₯
What a moment. What a performance. What a team! π
Van die eerste tree op die verhoog tot daardie ongelooflike finale oomblik, julle het elke sekonde met passie, talent en pure Tuinrand-gees gevul. β€οΈπ
Congratulations, Tuinranders! π€©π
Ons is SUPER trots op elke leerder, elke afrigter en elke persoon agter die skerms wat hierdie ongelooflike prestasie moontlik gemaak het.
This is your moment. Savour it. You EARNED it! π₯Ήβ€οΈπ
π₯ TUINRAND VAT VLAM! π₯
π₯ KALEIDOSCOPE CHAMPIONS! π₯