Dankie vir die belangstelling. Ek is besig om wiskunde studiegidse vir graad 4 tot graad 7 saam te stel. Beoog om gereed te wees vir 2017.
WiskundeGym4Me / MathGym4Me
Opstel van Afrikaanse wiskunde vraestelle vir graad 4 tot 7 ter voorbereiding vir eksamens en toetse
Ek kan help met graad 4 tot graad 7 wiskunde vraestelle en memorandums vir eksamen en toets voorbereidings
12/05/2016
Dankie vir die belangstelling. Geliewe om daarop te let dat oefenvraestelle slegs op aanvraag gedoen word. Vanaf bestelling neem dit 3 dae vir voltooiing. Kostes is R50 per vraestel en memo.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
4 Numeral Street
Pretoria
0059