Extra classes with guidance and support for learners to reach their full potential FUNdation Leersentrum bestaan sedert 2004.
Ons het 'n passie vir leerders en bied ekstra klasse aan in die volgende vakke:
•Wiskunde / Mathematics (gr 1 - 12)
•Fisiese Wetenskap / Physical Science (gr 10 - 12)
•Rekeningkunde / Accounting (gr 8 - 12)
•Afrikaans: Lees, Spel en Begrip (gr 1 - 9)
•English: Reading, Spelling and Comprehension (gr 1 - 9)
What makes FUNdation Learning Centre unique?
•FUNdation is not limited to one specific p
rogramme
Our facilitators have the ability to integrate several programmes and resources. This enables them to approach each learner with a comprehensive and tailor made programme
•FUNdation is not limited to one specific programme
Wanneer leerders op skool sukkel kan dit hulle selfvertroue skade aandoen. Ons maak van positiewe terugvoer en persoonlike aandag gebruik, daarom is dit vir ons moontlik om kinders weer in hulleself te laat glo. n Blote verbetering in selfvertroue kan reeds ʼn groot effek op skoolpunte hê.
•Having fun is an essential ingredient of the FUNdation success. We believe learning should be fun, and therefore we often make use of educational games, riddles and puzzles (especially with our younger learners)
Ons werkswyse
Ons passievolle fasiliteerders is almal gekwalifiseerde onderwysers met wye ervaring in onderrig binne en buite skoolverband. Ons dra die belange van al ons leerders op die hart. Ons volg die skoolkurrikulum met Wiskunde en Fisiese Wetenskap, en doen weekliks dieselfde werk wat die leerders in die skool behandel het. Classes are small, with a maximum of four to five learners each. They usually attend an hour long session per week, but depending on the need more classes can be scheduled. As far as possible we try to accommodate learners during their free times.