Besige Baba'liefies

Besige Baba'liefies Laat die kindertjies na my toe kom, want hul klein hartjies is kosbaar in my oë.

Dit is heerlike lente 🌸Hier is van ons pragtige blommetjies 🌿🌸
09/09/2026

Dit is heerlike lente 🌸

Hier is van ons pragtige blommetjies 🌿🌸

Ons is baie trots op ons Jellyvisse 🪼 💦
03/08/2026

Ons is baie trots op ons Jellyvisse 🪼 💦

26/06/2026

💜💜💜

Kyk net hoe pragtig is die gesiggies ❤️Mooiste Baba'liefies!
26/06/2026

Kyk net hoe pragtig is die gesiggies ❤️

Mooiste Baba'liefies!

Hot chocolate – Jesus se liefde wat ons warm maak en troos, selfs wanneer Hy nie meer fisies hier is nie.Room – Die wolk...
14/05/2026

Hot chocolate – Jesus se liefde wat ons warm maak en troos, selfs wanneer Hy nie meer fisies hier is nie.

Room – Die wolke waarin Jesus opgevaar het hemel toe.

Marshmallows – Ons herinnering dat Jesus sag, liefdevol en naby aan kinders se harte is.

Sprinkles – Die vreugde, hoop en beloftes wat Hy oor ons lewe uitstrooi.

Hemelvaart herinner ons:
Jesus het opgevaar hemel toe, maar Hy het ons nooit alleen gelos nie. Sy liefde bly steeds oor ons “uitgestrooi” soos sprinkles op warm sjokolade. 💛

14/05/2026

💛💛

🩸🐸🪰 Die 10 plae van Egipte 🐄🌩️🌑 Ons het bietjie geleer oor die 10 plae wat in die Bybel gebeur het toe God Sy krag gewys...
12/05/2026

🩸🐸🪰 Die 10 plae van Egipte 🐄🌩️🌑

Ons het bietjie geleer oor die 10 plae wat in die Bybel gebeur het toe God Sy krag gewys het en die Israeliete bevry het.

Ons het ook kreatiewe kunswerkies gemaak om elke plaag beter te verstaan! 🎨📖

“Laat my volk trek.” – Eksodus 9:1

Gelukkige Moedersdag 💜Ons is baie lief vir elke Mamma 💛
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag 💜

Ons is baie lief vir elke Mamma 💛

Ons handjies het hard gewerk aan ons oulike mamma's se geskenkies 💙
10/05/2026

Ons handjies het hard gewerk aan ons oulike mamma's se geskenkies 💙

Wêreldboekedag 📚Ons Baba'liefies is boekwurms 👓Die mooiste wurmpies in die wêreld!
23/04/2026

Wêreldboekedag 📚

Ons Baba'liefies is boekwurms 👓

Die mooiste wurmpies in die wêreld!

Address

Antun Str 280 Sinoville
Pretoria
0182

Telephone

+27718815977

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Besige Baba'liefies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Besige Baba'liefies:

Shortcuts

Share