Little Warriors Speelskool Garsfontein

Little Warriors Speelskool Garsfontein Little Warriors is 'n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme vanaf 4 m Lauren Cronje
079 694 0787

Little Warriors is n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme van 4 maande en 5 jaar. Hier by Little Warriors streef ons daarna om 'n veilige en liefdevolle omgewing vir elkeen van ons klein Warriors te bied. Ons fokus op elke kind se individuele groei, omdat ons 'n klein skooltjie is kan ons verseker dat elke klein Warrior hope indivuele aandag kan geniet. Al is ons 'n speelskooltjie is speel nie al wat ons doen nie, ons bied ook weeklikse tema's aan en klas en kunswerk vorm ook deel van ons alledaagse aktiwiteite. Ons beskik oor 'n baie oulike speelterrein wat ingerig is om seker te maak dat ons klein Warriors hulle self kan geniet ,maar ook hul veiligheid hoog op prys stel. Elke kind ontvang twee gesonde maaltye en versnapperings deur die dag, ons het n twee weeklikse spyskaart en ons kos word vars by die skool voorberei elke dag. Kontak ons gerus om 'n afspraak te maak om ons te kom besoek.

25/06/2026

🌟 Sandspel = Leer deur Speel! 🌟

Het jy geweet sandspel help kinders om:

βœ‹ Fyn motoriese vaardighede te ontwikkel
🧠 Kreatiwiteit en probleemoplossing te verbeter
πŸ—£οΈ Taalvaardighede uit te bou
🀝 Sosiale vaardighede aan te leer
❀️ Emosionele welstand te bevorder
πŸ”’ VroeΓ« wiskunde- en wetenskapbegrippe te verstaan

Hou sandspel interessant deur:

πŸ¦– Speelgoed en hulpmiddels by te voeg
πŸƒ Natuurlike materiale te gebruik
πŸ—οΈ Uitdagings te skep
πŸ’§ Water by te voeg
🎨 Temas gereeld te verander
πŸ‘©β€πŸ« Saam met die kinders te speel

Elke handvol sand is 'n geleentheid om te leer, ontdek en groei!

πŸ–οΈ Wanneer kinders in die sand speel, ontwikkel hulle hul liggaam, brein, taal, sosiale vaardighede en kreatiwiteit – alles terselfdertyd!

πŸ’š Speel β€’ Ontdek β€’ Groei
Oasis Club 🌱

Vir Afrikaans en Engels pdf's kliek hier : https://kleinkinderonderrig.info/opleiding/sandspel-is-meer-as-net-speel/

23/06/2026

😍😍😍

23/06/2026

Ons geniet ons sensoriese voetpad so baie ❀️❀️❀️

23/06/2026

Tannie Meisie kry haar daaglikse fiksheid sessie sommer chop chop gedoen op die speelgrond πŸƒπŸ»β€β™€οΈ πŸƒπŸ»β€β™€οΈ πŸƒπŸ»β€β™€οΈ Go tannie Meisie 🫢 πŸ₯°

23/06/2026

πŸ€Έβ€β™€οΈ Hoekom is trampolienspring goed vir kinders?

Trampolienspring is nie net pret nie – dit help kinders se ontwikkeling op baie maniere:

✨ Versterk spiere en bou balans
✨ Bevorder koârdinasie en liggaamsbewustheid
✨ Help met sensoriese verwerking en selfregulering
✨ Versterk die kernspiere wat belangrik is vir postuur
✨ Gee kinders 'n gesonde uitlaatklep vir energie
✨ Bevorder selfvertroue terwyl hulle nuwe bewegings bemeester

Die beste deel? Kinders leer en ontwikkel terwyl hulle d**k hulle speel net! πŸŒŸπŸ€Έβ€β™‚οΈπŸ’š

🌿 Kom kuier by ons en ontdek wat ons klein sensoriese speelskooltjie so spesiaal maak! 🌿By ons glo ons kinders leer die ...
22/06/2026

🌿 Kom kuier by ons en ontdek wat ons klein sensoriese speelskooltjie so spesiaal maak! 🌿

By ons glo ons kinders leer die beste deur te ontdek, te voel, te speel en te ervaar.

✨ Wat kan julle verwag by Little Warriors Speelskool Garsfontein ?

β€’ Weeklikse temas met gepaste kunswerke en aktiwiteite
β€’ Groot fokus op sensoriese spel en ontwikkeling
β€’ Weeklikse bak- en brou-aktiwiteite
β€’ 'n Sensoriese tuin om te verken
β€’ 'n Groentetuintjie waar kinders kan leer en groei
β€’ Groot speelareas en veilige speelgronde
β€’ Kwartaalassesserings om ontwikkeling te monitor
β€’ Daaglikse foto's en terugvoering aan ouers

πŸ’š Kom ervaar die liefde, sorg en leergeleenthede wat ons bied.

πŸ“ Garsfontein
πŸ“ž 079 694 0787

Kom kuier gerus en sien self wat ons so spesiaal maak! 🌱✨

22/06/2026
22/06/2026

πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸŒΏπŸ…πŸ«›πŸ₯•πŸ₯’

22/06/2026

🌿🌱 Ons sensoriese voetpaadjie β€οΈπŸ’™πŸ’š

Address

Garsfontein
Pretoria
0081

Telephone

+27796940787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Warriors Speelskool Garsfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category