Little Warriors Speelskool Garsfontein

Little Warriors Speelskool Garsfontein

Share

Little Warriors is 'n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme vanaf 4 m Lauren Cronje
079 694 0787

Little Warriors is n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme van 4 maande en 5 jaar. Hier by Little Warriors streef ons daarna om 'n veilige en liefdevolle omgewing vir elkeen van ons klein Warriors te bied. Ons fokus op elke kind se individuele groei, omdat ons 'n klein skooltjie is kan ons verseker dat elke klein Warrior hope indivuele aandag kan geniet. Al is ons 'n

08/06/2026

🌈 Opsoek na ’n klein, liefdevolle speelskooltjie waar jou kleinding kan groei, speel en floreer?

By Little Warriors Speelskool in Garsfontein glo ons dat elke kind spesiaal is en leer die beste deur speel, ontdek en ervaar. 💛

✨ Ons het tans plek vir net 2 nuwe maatjies!

👧👦 Klein klasse
🍎 Alle etes ingesluit
🎨 ELDAS leer-deur-speel program
🏡 Huislike, veilige omgewing

"Waar klein hartjies groot drome jaag." ⭐

📞 Kontak Lauren vandag: 079 694 0787

📖 "Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God." – Lukas 18:16

💫 Elke dag is ’n nuwe avontuur by Little Warriors! 💫

06/06/2026

Troeteldier tema 🐾🐭🐱🐶❤️

Photos from Little Warriors Speelskool Garsfontein's post 06/06/2026

Hammie het kom kuier vir ons maats 🐭🐭🐭 troeteldier tema ❤️

Photos from Little Warriors Speelskool Garsfontein's post 06/06/2026

My hondjie inkleur prentjie 🐾🐾🐾 troeteldier tema

Photos from Little Warriors Speelskool Garsfontein's post 06/06/2026

Ons bak en brou te lekker ❤️❤️❤️🐾🐾🐾

06/06/2026

❤️❤️❤️

Photos from Little Warriors Speelskool Garsfontein's post 06/06/2026

❤️❤️❤️

06/06/2026

Hammie het kom kuier vir ons by die skool- troeteldier tema 🐭❤️

06/06/2026

Bak en Brou was weereens vet pret 🐶 troeteldier tema ❤️❤️❤️

06/06/2026

Lukas 18:16

“Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.”

❤️❤️❤️

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Garsfontein
Pretoria
0081