10/04/2019
Welkom by Shekinah. Gr 1 tot Gr 7 welkom. Omgewing waar u kind leer om te bou op hul eie unieke identiteit. Waar "in die boks" kinders vrymoedigheid het om te groei volgens hul eie tempo en gou uit die boks waarin hul geplaas is te klim. Shekinah gee kinders n nuwe perspektief op "probeer weer" en hul word bemoedig om te bou op enige tekortkominge of dit emosioneel of akademies georienteerd is. Shekinah gee kinders die regte gereedskap om op n gesonde wyse in beheer te wees van hul emosies en omgewing en hoe om dit te bestuur tot voordeel van hul ontwikkeling. Shekinah is die VERSKIL........n huislike omgewing waar n kind gestimuleer word deur kuns aktiwiteite, swem aktiwiteite, speel terapie en heerlike les aanbieding onder die bome in die Lente....Shekinah gee n nuwe gesig aan slim word. Registreer nou.