Models Dynamic (Model verfyning en afronding skool

Models Dynamic (Model verfyning en afronding skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Models Dynamic (Model verfyning en afronding skool, School, 34 Stone Monor Andeon, Pretoria.

Model Pop Tekoop teen R400Kontak: Madelaine 0624495629
14/03/2017

Model Pop Tekoop teen R400
Kontak: Madelaine 0624495629

09/09/2016
Mej. Tuine 1ste Prinses 2016
09/09/2016

Mej. Tuine 1ste Prinses 2016

19/01/2016

Opsoek na n perseel om Models Dynamic se klasse aan te bied vir 2016 as iemand my kan help sal dit hoog op prys gestel word.

11/03/2015

DIS KOMPETISIE TYD!!!!=-o =-d

Om bietjie meer publisiteit te kry het ons Models Dynamic Model skool en CW Photography besluit om n kompetisie te hou vir ALLE OUDERDOMS GROEPE vir n toekomstige Top model.

Hoe werk dit : O.o
Jy betaal n registrasie fooi van R50.00.
Fotograaf neem 5 buitelig foto's van jou (Jou eie oorspronlike pose).\=d/
Jy kies n foto wat jy wil inskryf vir die kompetisie.
Ons laai die foto op facebook
Jy kry mense om jou foto en Models Dynamic en CW Photography se pages te gaan 'like' op ons facebook blad.
Model met die meeste 'likes' op die facebook blad wen.;;)

Wat wen jy:=]y
Jy wen n gratis model klas vir 1 maand waar jy meer gaan leer in Model afronding en verfyning en so ook jou sertifikaat te verower na jou maand se Model klas. =-o \=d/ Asook n voucher van 50% afslag op n fotoshoot by CW Photography en voucher by Deuzé beauty Salon vir Naels, Waxing&Tinting ter waarde van R400 ;;) Die wenner se foto sal dan ook gebruik word vir enige van ons advertensies, flyers, besigheids borde etc. =-d

Waar en waneer kan ek inskryf:
Kontak Madelaine op
Cell: 083 476 8435 *onthephone*
Email: [email protected]
BBM:24CA2996

Sy sal dan verdere reelings met jou tref.

Na die kompetisie het jy dan ook die opsie om deel te word van ons Models Dynamic Model skool. Moet nie die geleentheid laat verby gaan nie. \=d/

04/02/2015
04/02/2015

Aan almal wat my blad besigtig Models Dynamic het amptelik die 3 De Feb. Geopen. Mammas bring jul dogters en kom skryf hul in. Onthou altyd elke jong dametjie in die lewe is mooi en uniek deur God op Aarde gesit. So enige jong dametjie kan model werk doen.

Chante Beauzec (Montana Toddler 2014)
26/12/2014

Chante Beauzec (Montana Toddler 2014)

Chante Beauzec
26/12/2014

Chante Beauzec

21/11/2014

Baie welkom by my modelskool se page.

Address

34 Stone Monor Andeon
Pretoria
0001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Models Dynamic (Model verfyning en afronding skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Models Dynamic (Model verfyning en afronding skool:

Shortcuts

Share

Category