02/10/2026
Vaaldriehoek het kom kuier!
Ons was sΓ³ bevoorreg om Vaaldriehoek tydens hul sportweek in Pretoria in ons Transvalia-koshuis te verwelkom!
Ons is dankbaar vir die geleentheid om gedurende vakansies en sportweke verskeie groepe te verwelkom en te onthaal. Dit is altyd βn voorreg om ons koshuis met nuwe gesigte, lekker kuiers en goeie herinneringe te vul!
Is julle dalk volgende?
Kontak ons gerus om julle plek te bespreek en deel te wees van die Transvalia-koshuiservaring.
π½οΈ Heerlike etes
π‘ βn Gekose, veilige verblyf
π Goeie gasvryheid
π En natuurlikβ¦ βn lekker kuier!
Ons sien uit om julle te verwelkom!
Kontak ons:
[email protected]