22/09/2026
📚1 Foto wat boekdele spreek 📚
‘n Hoof in die dag…maar eintlik ‘n juffrou in ons hart 🫶🏼.
As ek ooit moet trek…..🤔
As ek ooit Linden toe moet trek, sit ek my kind in Linden Akademie Kleuterskool
As ek ooit Krugersdorp toe moet trek, sit ek my kind in Knikkievallei
As ek ooit Constantia Park toe moet trek, sit ek my kind in Emmanuel Kindersentrum
As ek ooit Brooklyn toe moet trek, sit ek my kind in Kabouterbos Kleuterskool
As ek ooit Moreleta Park toe moet trek, sit ek my kind in Duifies Kleuterskool
As ek ooit Wonderboom toe moet trek, sit ek my kind in Knikkie Knakkie Kleuterskool
As ek ooit Brits toe moet trek, sit ek my kind in Kiewietnes Kleuterskool Brits
As ek ooit Rustenburg toe moet trek, sit ek my kind in Kleinhoewe Kleuterskool
As ek ooit Middelburg toe moet trek, sot ek my kind in Kosmos Akademie
As my kinders nog klein was, het ek hulle in Abra-kedabra Crèche gesit!
🫶🏼🫶🏼🫶🏼
Hoekom? Wanneer die hoof ‘n liefde vir kinders het, val alles anders in plek! ❤️
As jou kind nog nie deel is van een van ons Kleuterskole nie, gaan kuier en ervaar wat ware liefde vir die onderwys is!
Die MOS Inisiatief