Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel

Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel Laerskool Monumentpark strewe daarna om ‘n skool van voorkeur en uitnemendheid te wees.
(1)

Ons Visie: Laerskool Monumentpark strewe daarna om ‘n skool van voorkeur te wees deur die aanbieding van uitsonderlike onderwys, opvoeding, lewenswaardes en –vaardighede aan elke leerder wat daaraan toevertrou word. Ons Slagspreuk
“Blinkoog Monnies”

Ons TV-Kanaal
https://tv.digicentral.co.za/monumentpark

Gelukkige verjaarsdag Johannes! 🎂Ons wens vir jou ’n wonderlike verjaarsdag en ’n jaar vol geluk, mooi oomblikke en baie...
03/10/2026

Gelukkige verjaarsdag Johannes! 🎂

Ons wens vir jou ’n wonderlike verjaarsdag en ’n jaar vol geluk, mooi oomblikke en baie spesiale herinneringe. Mag jy vandag behoorlik bederf word!

01/10/2026

🚴 𝗜𝗡𝗧𝗘𝗥𝗣𝗥𝗢𝗩𝗜𝗡𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗞𝗔𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗦𝗞𝗔𝗣𝗣𝗘 – 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘

Baie geluk aan ons Monnies-fietsryers met hul deelname en mooi prestasies in Stellenbosch! Hier is ons ryers se uitslae:

𝗗𝗔𝗚 𝟭
Ruben Smidt – 12de
Mieke Grobler – 12de
Milané Myburg – 27ste
Carline Moolman – 28ste
Suné du Plooy – het ongelukkig geval en kon nie die wedren voltooi nie
Mikah Jansen – 9de
Leah Victor – 22ste
Marene Fourie – 40ste
Heidi Ludik – 28ste
Olivia Ludik – 36ste
Christiaan van den Bergh – 31ste
Alexander Holding – 46ste
Leeam de Bod – 31ste
Charl Westraat – 8ste
Neilen de Bruin – 26ste

𝗗𝗔𝗚 𝟮
Ruben Smidt – 9de
Mieke Grobler – 12de
Milané Myburg – 26ste
Carline Moolman – 22ste
Suné du Plooy – 29ste
Mikah Jansen – 13de
Leah Victor – 24ste
Marene Fourie – 38ste
Heidi Ludik – 32ste
Olivia Ludik – 33ste
Christiaan van den Bergh – 28ste
Alexander Holding – 37ste
Leeam de Bod – 19de
Charl Westraat – 13de
Neilen de Bruin – 27ste

Mooi gery, Monnies! Ons is trots op elkeen van julle. 💚

Ons Monnies sluit die Interprovinsiale Kampioenskappe af ná ’n lekker paar dae se fietsry. 💚Mooi so, Monnies!🚴‍♂️(Indivi...
30/09/2026

Ons Monnies sluit die Interprovinsiale Kampioenskappe af ná ’n lekker paar dae se fietsry. 💚

Mooi so, Monnies!🚴‍♂️

(Individuele uitslae volg)

🚴‍♀️🚴‍♂️ DAG 1-FLITSE UIT STELLENBOSCH! 📸 'n Dag vol fietsry, deursettingsvermoë en Monnie-gees by die Interprovinsiale ...
29/09/2026

🚴‍♀️🚴‍♂️ DAG 1-FLITSE UIT STELLENBOSCH! 📸 'n Dag vol fietsry, deursettingsvermoë en Monnie-gees by die Interprovinsiale Kampioenskappe!

Ons Monnies-fietsryers is reg vir die Interprovinsiale Kampioenskappe in Stellenbosch!Sterkte, Monnies! Ons staan bankva...
28/09/2026

Ons Monnies-fietsryers is reg vir die Interprovinsiale Kampioenskappe in Stellenbosch!

Sterkte, Monnies! Ons staan bankvas agter julle! 💚🚴

Gelukkige verjaarsdag, juffrou Neline du Plessis! 🎂Ons wens vir jou ’n wonderlike verjaarsdag en ’n jaar vol geluk, mooi...
28/09/2026

Gelukkige verjaarsdag, juffrou Neline du Plessis! 🎂

Ons wens vir jou ’n wonderlike verjaarsdag en ’n jaar vol geluk, mooi oomblikke en baie spesiale herinneringe. Mag jy vandag behoorlik bederf word! 💚

🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag, Monnies! 💚
24/09/2026

🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag, Monnies! 💚

⛳🏆 Ons spog met ’n Monnie!Baie geluk aan Leja Joubert (Graad 7) wat tydens haar deelname aan die GolfRSA Champion of Cha...
23/09/2026

⛳🏆 Ons spog met ’n Monnie!

Baie geluk aan Leja Joubert (Graad 7) wat tydens haar deelname aan die GolfRSA Champion of Champions as Vroue B-afdeling-kampioen gekroon is!

Wat ’n besondere prestasie, Leja! 💚👏

𝗦𝘁𝗼𝗲𝗽𝘄𝗶𝗻𝗸𝗲𝗹 🛍️Ondersteun plaaslike besighede en ontdek hierdie week se Stoepwinkel-advertensies!Wil jy ook jou besigheid...
23/09/2026

𝗦𝘁𝗼𝗲𝗽𝘄𝗶𝗻𝗸𝗲𝗹 🛍️

Ondersteun plaaslike besighede en ontdek hierdie week se Stoepwinkel-advertensies!

Wil jy ook jou besigheid of diens adverteer? Stuur 'n e-pos na [email protected] vir meer inligting.

Let wel: Die advertensies word deur die onderskeie adverteerders ontwerp en verskaf.

🏆 Ons Presteer vir die week!Ons vier hierdie week se prestasies en wens al ons Monnies ’n heerlike vakansie toe! Lekker ...
23/09/2026

🏆 Ons Presteer vir die week!

Ons vier hierdie week se prestasies en wens al ons Monnies ’n heerlike vakansie toe! Lekker rus. 💚💛

Address

Okapiweg 20, Monument Park
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27124606607

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Monumentpark se Amptelike profiel:

Shortcuts

Share