WIL - Wiskunde Is Lekker

WIL - Wiskunde Is Lekker Wiskunde one-on-one klasse vir graad 4-12 deur ervare tutors.

27/09/2023

WIL bied kleingroepie lesse aan vir die 4de kwartaal op Saterdae! Groepies van 4 vir Gr 8, 9 en 10 vir eksamen voorbereiding.
Ons sal slegs fokus op eindeksamen werk en vraestelle.
10 kleingroepie lesse vir R2500.
10 Individuele lesse vir eksamenvoorbereiding R3800.
Kontak Alecia 0825517251

Altyd lekker om te sien hoe die kids se punte styg elke kwartaal! ๐Ÿ˜ƒ
22/09/2022

Altyd lekker om te sien hoe die kids se punte styg elke kwartaal! ๐Ÿ˜ƒ

Vra ons maar liewer om te help ๐Ÿ˜„
19/09/2022

Vra ons maar liewer om te help ๐Ÿ˜„

WIL maak 'n verskil ๐Ÿ’œ
10/03/2022

WIL maak 'n verskil ๐Ÿ’œ

Dis so groot voorreg om die kinders te help om aan te pas van Laerskool na Hoรซrskool Wiskunde toe en om sulke goeie punt...
04/03/2022

Dis so groot voorreg om die kinders te help om aan te pas van Laerskool na Hoรซrskool Wiskunde toe en om sulke goeie punte te kry!

Baie goeie terugvoer vir my graad 1 tot 7 coach ๐Ÿ’œ
01/12/2021

Baie goeie terugvoer vir my graad 1 tot 7 coach ๐Ÿ’œ

Dis so heerlik om te weet mens maak 'n verskil in die kids se lewens ๐Ÿ’œ
06/11/2021

Dis so heerlik om te weet mens maak 'n verskil in die kids se lewens ๐Ÿ’œ

Graad 9 algebra vereenvoudiging les vir die eindeksamen.
25/10/2021

Graad 9 algebra vereenvoudiging les vir die eindeksamen.

Ons werk hard op 'n Saterdagoggend aan vergelykings ๐Ÿ˜ƒ
24/07/2021

Ons werk hard op 'n Saterdagoggend aan vergelykings ๐Ÿ˜ƒ

19/07/2021

Moet beskikbaar wees om vir Graad 11 en 12 one-on-one klasse te gee in die middae, ure word self gekies.

19/07/2021

Address

Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WIL - Wiskunde Is Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to WIL - Wiskunde Is Lekker:

Shortcuts

Share

Category