07/11/2024
Murrayfield Naskool spog met al ons leerlinge wat toekennings ontvang het by die Meriete en Sport aande. Baie geluk!! Ons is trots op elkeen van julle en ook op die leerlinge wat hard gewerk en geoefen het wat nie toekennings ontvang het nie. Ons sien julle almal raak! Alle eer aan die Here vir ons talente en vermoë om alles te kan vermag wat ons aanpak.🙏🙌👏