NAFOS

NAFOS Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NAFOS, Education Website, Duxbury 174, Pretoria.

NAFOS is a South African interdenominational group of Bible believers committed to pursuing and defending truth and objectivity in education and Origin Science.

In this final episode of our evaluation framework, we look at Criterion 4: Intelligent Design. Does the universe show si...
11/09/2026

In this final episode of our evaluation framework, we look at Criterion 4: Intelligent Design. Does the universe show signs of deliberate engineering? We briefly examine the phenomenon of irreducible complexity within the cell and DNA—proving that complex biological systems cannot function if a single part is missing. Finally, we wrap up the entire framework to reach a definitive, logical conclusion in the first origins debate title.

In hierdie laaste episode van ons evalueringsraamwerk kyk ons na Kriterium 4: Intelligente Ontwerp. Toon die heelal teke...
11/09/2026

In hierdie laaste episode van ons evalueringsraamwerk kyk ons na Kriterium 4: Intelligente Ontwerp. Toon die heelal tekens van doelbewuste ingenieurswese? Ons kyk vlugtig na die verskynsel van onverminderbare kompleksiteit in die sel en DNS—wat bewys dat komplekse biologiese stelsels nie kan funksioneer as ’n enkele onderdeel ontbreek nie. Ten slotte som ons die raamwerk op om tot ’n finale, logiese gevolgtrekking in die eerste oorsprong-debat titel te kom.

Toon die heelal tekens van doelbewuste ingenieurswese? In hierdie l...

Where did the complex code of life come from? In this episode, we evaluate both worldviews against Criterion 3: Informat...
10/09/2026

Where did the complex code of life come from? In this episode, we evaluate both worldviews against Criterion 3: Information Theory. The question of where life originally came from poses the most significant and difficult challenge to evolutionists in the entire origins debate. Discover how the laws of information theory—which prove that coded data like DNA always requires an intelligent mind—expose the fatal flaw in the evolutionary narrative.

Where did the complex code of life come from? In this episode, we e...

Waar kom die komplekse kode van lewe vandaan? In hierdie episode evalueer ons beide wêreldbeskouings teen Kriterium 3: I...
10/09/2026

Waar kom die komplekse kode van lewe vandaan? In hierdie episode evalueer ons beide wêreldbeskouings teen Kriterium 3: Inligtingsteorie. Die vraag oor waar lewe oorspronklik vandaan gekom het, bied die heel grootste en moeilikste uitdaging vir evolusioniste in die hele oorspronge-debat. Ontdek hoe die wette van inligtingsteorie—wat bewys dat gekodeerde data soos DNS altyd ’n intelligente verstand vereis—die deurslaggewende swakplek in die evolusionis se vertelling blootlê.

Waar kom die komplekse kode van lewe vandaan? In hierdie episode ev...

Can the laws of physics and biology explain our origins? In this episode, we evaluate both worldviews against Criterion ...
09/09/2026

Can the laws of physics and biology explain our origins? In this episode, we evaluate both worldviews against Criterion 2: The Laws of Nature. We put the evolutionary and creation models to the test using four foundational scientific principles: The 1st and 2nd Laws of Thermodynamics, the Law of Cause and Effect, and the Law of Biogenesis. Discover which worldview aligns with these unbreakable laws, and which one contradicts them.

Can the laws of physics and biology explain our origins? In this ep...

Kan die wette van fisika en biologie ons oorsprong verduidelik? In hierdie episode evalueer ons beide wêreldbeskouings t...
09/09/2026

Kan die wette van fisika en biologie ons oorsprong verduidelik? In hierdie episode evalueer ons beide wêreldbeskouings teen Kriterium 2: Natuurwette. Ons stel die evolusionistiese- en skeppingsleer-modelle op die proef aan die hand van vier fundamentele wetenskaplike beginsels: Die 1ste en 2de Wette van Termodinamika, die Wet van Oorsaak en Gevolg, en die Wet van Biogenese. Ontdek watter wêreldbeskouing by hierdie onbreekbare wette inpas, en watter een dit weerspreek.

Kan die wette van fisika en biologie ons oorsprong verduidelik? In ...

How do we test which worldview is true? In this episode, we introduce our first testing criterion: Predictions. A credib...
08/09/2026

How do we test which worldview is true? In this episode, we introduce our first testing criterion: Predictions. A credible scientific model must be able to accurately predict what we should find in the observable world. Discover what the creation and evolution models predict about the universe, and see which model actually matches the real-world evidence.

How do we test which worldview is true? In this episode, we introdu...

Hoe toets ons watter wêreldbeskouing is waar? In hierdie episode stel ons ons eerste toetsingskriterium bekend: Voorspel...
08/09/2026

Hoe toets ons watter wêreldbeskouing is waar? In hierdie episode stel ons ons eerste toetsingskriterium bekend: Voorspellings. ’n Betroubare wetenskaplike model moet akkuraat kan voorspel wat ons in die waarneembare wêreld sal vind. Ontdek wat die skeppings- en evolusiemodelle oor die heelal voorspel, en sien self watter model werklik met die feite strook.

Hoe toets ons watter wêreldbeskouing is waar? In hierdie episode st...

Is die debat tussen skepping en evolusie werklik ’n stryd tussen wetenskap en Geloof? In hierdie episode word  die teend...
07/09/2026

Is die debat tussen skepping en evolusie werklik ’n stryd tussen wetenskap en Geloof? In hierdie episode word die teendeel van hierdie algemene wanopvatting geopenbaar. Ontdek hoe Bybelgelowige Christene die fondament vir die moderne wetenskap gelê het, ontmoet ’n paar invloedryke Bybelse wetenskaplikes van die verlede en die hede, en leer die deurslaggewende verskil tussen Eksperimentele - en Historiese (Oorsprong) wetenskap.

Is die debat tussen skepping en evolusie werklik ’n stryd tussen we...

Is the creation vs evolution debate truly a battle between science and religion? In this episode, we debunk this common ...
07/09/2026

Is the creation vs evolution debate truly a battle between science and religion? In this episode, we debunk this common misconception. Discover how Bible-believing Christians laid the foundation for modern science, get acquainted with a number of influential Biblical scientists past and present, and learn the crucial difference between Experimental - and Historical (Origins) science.

Is the creation vs evolution debate truly a battle between science ...

Address

Duxbury 174
Pretoria
0083

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NAFOS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to NAFOS:

Shortcuts

Share