Middagskof Naskool

Middagskof Naskool 'n Plek waar lag en leer hand aan hand loop en elke leerder tuis en gekoester kan voel.

11/03/2024
23/02/2024

โ—VakansieskoolSoek jy n plek waar jou kind veilig kan bly van 8 tot 16 Januarie ?Almal is welkom om Middagskof Naskool b...
05/01/2024

โ—Vakansieskool
Soek jy n plek waar jou kind veilig kan bly van 8 tot 16 Januarie ?
Almal is welkom om Middagskof Naskool by te woon.
Ons is oop van 7 tot 6 uur.
Ons hou die kinders besig met allerhande aktiwiteite.
Koste is R85 per dag.
Nie nodig om kos saam te stuur nie.
Stuur n boodskap aan Riana by 0823745513
Vriendelike groete.
๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป

โ€ผ๏ธ Vakansie Skool โ€ผ๏ธBring jou kinders na Middagskof Naskool as jy in die knyp is oor waarheen hulle kan gaan vir n paar ...
28/11/2023

โ€ผ๏ธ Vakansie Skool โ€ผ๏ธ
Bring jou kinders na Middagskof Naskool as jy in die knyp is oor waarheen hulle kan gaan vir n paar dae.
Hulle sal veilig wees, gelukkig en geliefd voel.
Ons is vanaf Vrydag 8 Desember tot Donderdag 14 Desember oop vanaf 7:00 tot 18:00.
Vanaf 8 Januarie is ons weer voldag oop, totdat die skool begin.
*Almal is welkom*
Selfs al wil jy net vir n dag gaan inkopies doen.
Tarief is R85 per dag.
Dit sluit in pap, middagete en om 10:00 en 15:00 broodjies met n verskeidenheid smere.
Geleรซ reg oorkant die Laerskool se sportveld.
Vakansieprogram sluit in:
Kersversierings, Kerskaartjies en boekmerke maak,
Lapverf en gesigverf, inkleurkompetisie, rolprentdag met springmielies, swem, talentkompetisie, 'musical chairs', musiek en dans.
Daar is plek om krieket en sokker te speel.
Dit is n baie vrolike atmosfeer.
Jy hoef nie skuldig teenoor jou kind te voel, omdat jy hom/haar nie tuis kan hou nie.
Kinders is gelukkig om net met maats te kan speel.
Skakel of stuur n boodskap aan Riana by ( 082 374 5513 )
Vriendelike groete.
๐ŸŽ‰๐ŸŽŠ

Loer gerus na ons nuwe fotos.Alle foto's is geplaas met toestemming van die ouers.
17/11/2023

Loer gerus na ons nuwe fotos.
Alle foto's is geplaas met toestemming van die ouers.

By Middagskof Naskool leer ons, het ons pret en is ons kreatief.Graad 4 klas drink Melkskommel want die juffrou verjaar....
06/11/2023

By Middagskof Naskool leer ons, het ons pret en is ons kreatief.
Graad 4 klas drink Melkskommel want die juffrou verjaar.๐Ÿง‹๐Ÿฅณ
Graad R klas wys hul kreatiwiteit.

Het jy al 'n naskool vir 2024!!โฐโŒ›๐Ÿ•–โณ

Het jy al 'n naskool vir 2024?
30/10/2023

Het jy al 'n naskool vir 2024?

Dis lekker hier by Middagskof Naskool, want swem en waterballongeveg is prettig op warm dae.
30/10/2023

Dis lekker hier by Middagskof Naskool, want swem en waterballongeveg is prettig op warm dae.

Middagskof Naskool, trotse ondersteuners van die Springbokke.Rigistrasie vir 2024 oop.Kom maak gerus 'n draai.
27/10/2023

Middagskof Naskool, trotse ondersteuners van die Springbokke.

Rigistrasie vir 2024 oop.
Kom maak gerus 'n draai.

๐ˆ๐๐’๐Š๐‘๐˜๐–๐ˆ๐๐†๐’ ๐•๐ˆ๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ‘ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐›๐ข๐ง๐ง๐ž๐ค๐จ๐ซ๐ญ! Middagskof Naskool - reg oorkant Laerskool Constantiapark, hoek van Lilken en Kenm...
04/01/2023

๐ˆ๐๐’๐Š๐‘๐˜๐–๐ˆ๐๐†๐’ ๐•๐ˆ๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ‘ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐›๐ข๐ง๐ง๐ž๐ค๐จ๐ซ๐ญ!
Middagskof Naskool - reg oorkant Laerskool Constantiapark, hoek van Lilken en Kenmarstraat.
๐‘ฑ๐’๐’– ๐’Œ๐’Š๐’๐’… ๐’”๐’† "๐’Ž๐’Š๐’…๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’‰๐’–๐’Š๐’”"
Kom maak gerus 'n draai en kom kyk self.
Kontak Riana by 082 374 5513 of stuur 'n epos aan [email protected]

Address

510 Kenmar Street, Constantia Park
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 12:30 - 18:00
Tuesday 12:30 - 18:00
Wednesday 12:30 - 18:00
Thursday 12:30 - 18:00
Friday 12:30 - 18:00

Telephone

+27823745513

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Middagskof Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Middagskof Naskool:

Shortcuts

Share