Wonder Speel / Wunder Play

Wonder Speel / Wunder Play Ons leer deur speel🥳❤️
We learn through play🥳❤️

Ons is 'n dubbel medium skool en Christelik gebaseer. We are a dual medium school and Christian based.

Die skole sluit vandag en ons vier Erfenisdag🇿🇦En wat is die beste manier om Erfenisdag te vier?? ń Lekker braaivleis 🍗🔥...
23/09/2026

Die skole sluit vandag en ons vier Erfenisdag🇿🇦

En wat is die beste manier om Erfenisdag te vier?? ń Lekker braaivleis 🍗🔥en natuurlik ń stukkie melktert🥧

The schools are closing today and we are celebrating Heritage Day🇿🇦

And what is the best way to celebrate Heritage Day?? A yummy piece of braai meat 🍗🔥and of course a slice of milktart🥧

In die Muiseklas speel ons met karretjies🚗ballonne🎈en plakkers🧡 en ons kyk net hoe ons kleine muisie groei om haarself o...
18/09/2026

In die Muiseklas speel ons met karretjies🚗ballonne🎈en plakkers🧡 en ons kyk net hoe ons kleine muisie groei om haarself op te probeer lig 🥺🏋️‍♀️

In the Mouse class we played with cars 🚗 balloons🎈 and stickers🧡and we look at how our little mouse is growing by trying to lift herself up 🥺🏋️‍♀️

In die Uiltjieklas speel ons bietjie met die bal⚽️, maak pragtige kunswerkies🎨 en ons kleur in🖍️In the Owls class we pla...
18/09/2026

In die Uiltjieklas speel ons bietjie met die bal⚽️, maak pragtige kunswerkies🎨 en ons kleur in🖍️

In the Owls class we played with the ball⚽️, made beautiful artwork🎨and coloured a picture🖍️

Die Leeutjies bou legkaarte en eksperimenteer wat ons met water kan doen 💦🚿Gomolemo vat die week vir Hoot huistoe omdat ...
18/09/2026

Die Leeutjies bou legkaarte en eksperimenteer wat ons met water kan doen 💦🚿

Gomolemo vat die week vir Hoot huistoe omdat hy altyd entoesiasties en passievol is by die skool🦉🤩

The Lions build puzzles and explore different uses of water 💦 🚿

Gomolemo takes Hoot home for the weekend because he is always enthusiastic and passionate about school🦉🤩

Ons Kameelperdjieklas het groot pret gehad🤩van partytjie tot vissies  bymekaar pas, kuns maak en inkleur was als net gro...
18/09/2026

Ons Kameelperdjieklas het groot pret gehad🤩van partytjie tot vissies bymekaar pas, kuns maak en inkleur was als net groot pret🖍️ 🎉 🎨
Baie geluk met jou verjaarsdag Jeanné💕

Our Giraffe class had a fun filled week🤩 from party to matching fish, making artwork and colouring was every moment filled with fun🖍️🎉🎨
Happy Birthday Jeanné💕

Die Olifantjieklas fokus die week op die tema Water 💦 🚿 hulle het geleer dat water meer as een doel het 💧🚒The Elephant c...
18/09/2026

Die Olifantjieklas fokus die week op die tema Water 💦 🚿 hulle het geleer dat water meer as een doel het 💧🚒

The Elephant class focused a bit more on the them Water this week 💦 🚿 they learned that water has more than one goal 💧🚒

Ons Olifantklassie het lekker hard gewerk die week, so hulle verdien om die week af te sluit met koekies en sjokolade me...
12/09/2026

Ons Olifantklassie het lekker hard gewerk die week, so hulle verdien om die week af te sluit met koekies en sjokolade melk🍪🥛en kan ons net spog met hoe goed hulle is met spanwerk 💪 👏

Our Elephant class worked so hard this week so they deserve to end the week off with cookies and chocolate milk🍪🥛and can we also brag about how good they are at teamwork 💪 👏

Ons Kameelperdjieklas het ń week vol pret gehad🤩Kyk net hulle kunswerkie van vuil en skoon handjies 🤲Oeee en lekker part...
12/09/2026

Ons Kameelperdjieklas het ń week vol pret gehad🤩Kyk net hulle kunswerkie van vuil en skoon handjies 🤲Oeee en lekker partytjie🥳(Veels geluk liefste Samila🩷). Dan so bietjie lekkertjies plak en klei sny✂️Hulle sluit die week dan af en maak lekker vrugteslaai🍎🍌

Our Giraffe class had a fun filled week🤩Just look at their artwork about dirty and clean hands🤲Oeee and a fun party🥳 (Happy Birthday Samila🩷). Then they pasted some sweeties and cut playdough✂️They end the week off with a yummy fruit salad🍎🍌

In die Leeutjieklas het ons vormpies in ń lekkertjiehouer geplak 🍬 🫙 volg patroontjies 🔴🔵bou legkaarte 🧩 sorteer kleure🟡...
11/09/2026

In die Leeutjieklas het ons vormpies in ń lekkertjiehouer geplak 🍬 🫙 volg patroontjies 🔴🔵bou legkaarte 🧩 sorteer kleure🟡🟠maak kunswerkies waar ons Dag en Nag onderskei☀️✨en ons onderskei soet van suur deur suurwurms en malvalekkers te proe😋

Tema van die week: Teenoorgesteldes

In the Lions class we pasted shapes in a sweetie jar 🍬🫙followed patterns🔴🔵build puzzles 🧩 sorted colours 🟡🟠made artwork that oppose day from night☀️✨and we differentiate sweet from sour by tasting sourworms and marshmallows 😋

Theme of the week: Opposites

Ons Uiltjies dokter so bietjie die baba se einas🩹🥴dan haal hulle papiere en die koppies uitmekaar en hulle maak X-strale...
11/09/2026

Ons Uiltjies dokter so bietjie die baba se einas🩹🥴dan haal hulle papiere en die koppies uitmekaar en hulle maak X-strale van hulle eie handjies 🩻 en op vandag se spyskaart vir bak en brou is… Koekies en sjokoladesmeer🍪🍫

Our Owls doctors the baby’s ouchies🩹🥴then they take the cups and papers apart and then they make X—rays of their hands 🩻on the menu for today’s make and eat is… Cookies and chocolate spread🍪🍫

Address

102 Uitspan Road, Die Wilgers
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27796117421

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonder Speel / Wunder Play posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wonder Speel / Wunder Play:

Share

Category