Excelsus

Excelsus

Share

Excelsus is die sentrum by die Fakulteit Teologie aan die UP wat verantwoordelik is vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling van NG predikante.

Excelsus is verantwoordelik vir die voortgesette bedieningsintwikkeling van NG-predikante.

Predikante SAAMkoms 2026 16/03/2026

Die predikanteSAAMkoms van 24-28 Augustus op Goudini is 'n eenkeer in 'n leeftyd geleentheid. In hierdie video vertel die leraaregpaar, Zander en Maartje van der Westhuizen wat maak hierdie byeenkoms so uniek. Hulle antwoord ook vrae oor wat verwag kan word, wie mag kom, hoe om in te skryf en wat dit kos.

Predikante SAAMkoms 2026 Die predikanteSAAMkoms van 24-28 Augustus op Goudini is 'n eenkeer in 'n leeftyd geleentheid. In hierdie video vertel die leraaregpaar, Zander en Maartje va...

Tom Smith oor Predikante SAAMkoms, Augustus 2026 12/03/2026

Die ๐๐ซ๐ž๐๐ข๐ค๐š๐ง๐ญ๐ž๐’๐€๐€๐Œ๐ค๐จ๐ฆ๐ฌ ๐ฏ๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿ’โ€“๐Ÿ๐Ÿ– ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ gaan โ€™n wonderlike geleentheid wees om saam te kom as leraars en diensleraars wat aktief in diens van gemeentes en sinodes in die NG Kerk staan. In hierdie video word die vloei van die program verduidelik.
Elke leraar wat vir die saamkoms kwalifiseer, het reeds โ€™n e-pos ontvang om te registreer. Indien jy nie die e-pos ontvang het nie, stuur gerus โ€™n boodskap na [email protected].

Tom Smith oor Predikante SAAMkoms, Augustus 2026 Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het op 13 November 2025 in Gauteng die groen lig gegee vir โ€™n predikantebyeenkoms op Goudini in Augustus 2026. In hierdie...

29/01/2026

๐Ÿชด Bespreek jou plek vir hierdie halfdag-gesprek en ontdek hoe inspirerende leierskapโ€”gefokus op karakter, kultuur en menslike floreerโ€”nuwe perspektiewe bring met insigte van Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Hermann du Plessis.

๐Ÿ—๏ธ Registreer hier: https://qkt.io/8Rz3vU
๐Ÿ“˜ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/inspirerende-leierskap/

14/01/2026

๐Ÿ“˜ Praktiese Teologie โ€“ Hoeโ€™t ons gemaak? Hoe maak ons nou? Hoe kan ons vorentoe maak?
Sluit aan vir โ€™n ryk dag saam met vooraanstaande akademici en praktisyns oor geloofspraktyke, identiteit, gemeentes, prediking en pastorale versorging. โ€™n Belewenis vir enige leraar of gemeentelid wat die toekoms van bediening ernstig opneem.

๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/MChoRAdPSGKz8CF76
๐ŸŒ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/praktiese-teologie-in-2026/

14/01/2026

๐ŸŒŸ Wat beteken inspirerende leierskap in โ€™n wรชreld vol kompleksiteit?
Sluit aan vir โ€™n insiggewende webinaar saam met Hermann du Plessis, Brand Pretorius en Jurie Schoeman. Ons verken waardegedrewe leierskap, karakter en kultuur โ€” รฉn gesels oor hulle invloedryke boeke Inspirende Leierskap en Lead with Intent. โ€™n Praktiese gesprek wat help om mense se volle potensiaal te ontsluit.
๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/uJYw3DJLA5Ga8Mij7
๐ŸŒ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/inspirerende-leierskap/

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 08:30 - 14:00
Tuesday 08:30 - 14:00
Wednesday 08:30 - 14:00
Thursday 08:30 - 14:00
Friday 08:30 - 14:00