25/04/2026
Ek het op 28 Maart my moeder op 102 jarige ouderdom verloor, 4 dae na haar verjaarsdag (24 Maart).
Ek het gewonder wie van julle is nog bevoorreg om ‘n pa of ma te hê wat nog leef en hoe oud hy/sy tans is? Hierdie foto is op my ma se 90ste verjaarsdag geneem.