Menlo Graad R

Menlo Graad R Laerskool Menlopark Graad 0
http://www.menlolaer.co.za Laerskool Menlopark is een van die eerste gevestigde skole in die Ooste van Pretoria.

Ons het 'n baie trotse kultuur en geskiedenis wat oor die jare ontwikkel is tussen elke parkie, ouer en onderwyser. Ons spog met tradisies wat oor die jare gevorm is, en dit kan saamgevat word in ons credo: "Hier kry ons vlerke", want elke parkie wat ons skool verlaat is reg om die geleenthede te gaan ontgin.

Address

10th Str, Menlo Park
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menlo Graad R posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Menlo Graad R:

Shortcuts

Share

Category