16/04/2026
Beperkte spasies oop vir kwartaal 2:
Slegs:
Gr. 10
Gr. 11
Bespreek nou voor dit dalk te laat is!
Wiskunde akademie, in 2017 gestig. Kontak my om 'n passie vir Wiskunde in jou kind wakker te maak, voor dit te laat is!!
Uitstekende resultate gewaarborg, mits die leerder sy volle samewerking gee!
16/04/2026
Beperkte spasies oop vir kwartaal 2:
Slegs:
Gr. 10
Gr. 11
Bespreek nou voor dit dalk te laat is!
23/03/2026
Van ons Top presteerders die maand!
Skitterend. Baie geluk!
11/02/2026
Baie Geluk Esther Steenkamp met hierdie besonderse prestasie!
BESTE IN VAK EN GRAAD: WISKUNDE
DUX LEERLING 2025 : Gr. 8 HTS John Vorster
Ons is verskriklik trots op jou! Dankie vir jou harde en getroue werk!
04/02/2026
03/12/2025
Baie trots op jou, Anke Styger!
Beautiful uitslae!
Gr. 11 - Oos - Moot.
19/09/2025
Perfect scores!
Monré Koekemoer - gr.11 Menlopark - statistiek/waarskynlikheid.
Stean Swanepoel - gr. 9 Oos - Moot (funksies)
11/09/2025
Baie mooi, Rig! 92%!
Gr. 6 - Laerskool Wonderboom.
Kapasiteit, herleidings, desimale.
06/09/2025
Well done, Shané Koekemoer!
94% - Gr. 9 Menlopark - Meetkunde, funksies en Faktorisering.
04/09/2025
Skitterend Zander Labuschagne!
96% - Gr. 11 (Afrikaanse Hoër Seunskool) - Trigonometrie + Statistiek
| Monday | 08:30 - 19:00 |
| Tuesday | 08:30 - 19:00 |
| Wednesday | 08:30 - 19:00 |
| Thursday | 08:30 - 19:00 |
| Friday | 08:30 - 15:00 |
| Saturday | 07:30 - 13:00 |