Eduplus-studiehulp

Eduplus-studiehulp Benut Eduplus se topklas opleidingshulp. Konsultasies / Ekstra klasse
Ons spesialiseer en het baie ervaring in Projekbestuur, Expo's en Skeinat, asook Wiskunde.

Die Wilgers, Pretoria. Eduplus word bedryf deur goed gekwalifiseerde ervare eienaars wat 'n passie het om jongmense op die pad na sukses te plaas. Ons bied Konsultasies vir ouers en/of jongmense, Hulpsessies en Ekstra klasse. Ons spesialisasierigtings is Natuurwetenskappe (Fisika / Chemie), Wiskunde, Geografie, Lewenswetenskappe, Expo's, Projek- en ingenieursbestuur. Eduplus benut die beste tegnol

ogie vir moderne lesmateriaal. Ons toegeruste perseel vir klein groepe is in Die Wilgers, Pretoria. Ons topklas opleidingshulp begin met evaluasie om geteikende advies en opleiding te kan verskaf. Skakel vandag nog vir Rina of Ben vir 'n afspraak tel 083 637 3470
epos: [email protected]

Ons is baie dankbaar dat ons besigheid Berien CPAP hierdie kliënt dadelik kon help! Berien het nou ook suurstofmasjiene ...
05/08/2020

Ons is baie dankbaar dat ons besigheid Berien CPAP hierdie kliënt dadelik kon help! Berien het nou ook suurstofmasjiene in voorraad en op bestelling.

“Pa het korona.” Net daardie enkele WhatsApp en min kon ons d**k dat ons ʼn week later om my vader se lewe sou veg. Armand van der Merwe van Pretoria deel sy familie se ervaring met Covid-19:

07/06/2019

Berien CPAP Produkte en Dienste / Products and Services administreer nou by ons perseel in Pretoria 'n fabrieksondersteunde 1 jaar waarborg op alle nuwe BMC / RESmart produkte wat by ons gekoop word. Hierdie produkte is onmiddellik uit voorraad beskikbaar en sluit BMC-produkte soos outomatiese gewrigs-bloeddrukmeters in. Alle BMC produkte word verskaf teen GROOT korting!

APAP / CPAP RESmart toestel vir behandeling van obstruktiewe slaap-apnee en voorkoming van snork.
19/10/2018

APAP / CPAP RESmart toestel vir behandeling van obstruktiewe slaap-apnee en voorkoming van snork.

02/05/2016

Address

Stilgeleëlaan, Die Wilgers
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eduplus-studiehulp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eduplus-studiehulp:

Shortcuts

Share