Laspossie Kleuterskool

Laspossie Kleuterskool Pivot plate str 907 ,Wapadrand , Pretoria
Tel no 083 783 1549
Corlia tel no 082 782 4008
E mail : c

Ons welkom almal om te kom inloer by LaspossieKleuterskool 🩵2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050 Ons kleuterskool se...
28/01/2026

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie
Kleuterskool 🩵

2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Ons kleuterskool se visie is om kleuters speel speel te leer en te ontwikkel en vir hulle die wêreld te ontsluit met liefde en omgee.
Laspossie Kleuterskool is 'n privaat kleuterskool. Ons sien elke kleuter as uniek!
Ons skool wil die kleuters verstandelik en liggaamlik voorberei vir hul toekoms.
Om ons kleuters voor te berei en skoolgereed te kry het ons informele aanbiedings met uit gewerkte temas.

Ons fokus op die volgende punte:
Perseptuele ont wikkeling.
Geletterdheid.
Gesyferheid.
Taal en spraakaardighede.
Lewensvaardighede, vryspel binne en buite.
Groot en fyn motoriese ontwikkeling.
Kreatiwiteit en verbeelding. Musiek,
stories en poppe.
Denke en probleemoplossing.
Voorbereiding vir skrif, spel en lees.
Ons program word daagliks/weekliks gemonit or deur waarneming en assesering.
Ons skool se deur staan altyd oop vir ouers sowel as vir besoekers.🩵😃

Kom loer gerus in by Laspossie kleuterskool 💛
18/10/2025

Kom loer gerus in by Laspossie kleuterskool 💛

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️ Kom skryf U kleuter in by Laspossie Kleuterskool vir 20262...
07/10/2025

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️
Kom skryf U kleuter in by Laspossie Kleuterskool vir 2026
2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

2 Pivot Plate, Wapadrand Elke dag by Laspossie Kleuterskool is ‘n inloerdag❣️ Maak gerus ‘n afspraak vir inskrywings vir...
15/10/2024

2 Pivot Plate, Wapadrand
Elke dag by Laspossie Kleuterskool is ‘n inloerdag❣️ Maak gerus ‘n afspraak vir inskrywings vir 2025
(Baba’s, peuters en kleuters)

Corlia 0827824008

Ons missie sluit toegewyde personeel in om u kind met liefde en respek te begelei in sy/haar ontwikkeling as gebalanseerde, gelukkige, positiewe en lewenslustige kleuter. Ons streef daarna om in ideale omgewing binne en buite die klaskamer te skep! Met ‘n Christelike grondslag. 🩵🩵

Voted👍🏻🇿🇦
30/05/2024

Voted👍🏻🇿🇦

19/01/2024

Welkom by Laspossie

Die Doel van pre-primêre onderwys is om die harmoniese ontwikkeling van kleuter ten opsigte van sy geestelike, fisiese en intellektuele welsyn sowel as sy sosiale en godsdienstige vorming, te bevorder.
Die huidige skool bestaan uit vyf klaskamers wat voorsiening maak vir kinders van vier maande tot vyf jaar.
Om te verseker dat die kinders tot hulle volle potensiaal ontwikkel, is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres vir elke klas aangestel.
Ons fokus op die volgende punte:
– Christelike grondslag
– Perseptuele ontwikkeling.
-Geletterdheid.
-Gesyferheid.
– Taal en spraakaardighede. -Lewensvaardighede, vryspel binne en buite.
– Groot en fyn motoriese ontwikkeling.
– Kreatiwiteit en verbeelding.
-Musiek, stories en poppe.
– Denke en probleemoplossing.
– Voorbereiding vir skrif, spel en lees.
Ons program word daagliks/weekliks gemonitor deur waarneming en assesering.

Ons skool se deur staan altyd oop vir ouers sowel as vir besoekers.🤍

18/01/2024

Laspossie Kleuterskool
Welkom almal om gerus te kom inloer❣️

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool.2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050 Die doel van pre-pr...
04/12/2023

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool.
2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Die doel van pre-primêre onderwys is om die harmoniese ontwikkeling van kleuters ten opsigte van sy geestelike, fisiese en intellektuele welsyn sowel as sy sosiale en godsdienstige vorminge te bevorder.
Dit is vir elke over belangrik om die rege keuse te maak ten opsigte van sy kleuter se opvoedings jare by 'n kleuterskool.
Dit is ons missie by Laspossie Kleuterskool om 'n liefdevolle en huislike omgewing vir U kleuter te skep.
Elke kleuter het sy unieke behoeftes en talente daarom is dit van kardinale belang dat u die rege keuse moet maak.
Ons is hoofsaaklik 'n Afrikaanse Christelike instansie.
Ons het puik personeel met baie ervaring en 'n beproefte leerplan.
Ons kleuters floreer puik wanner hulle by enige Laerskool inskakel.
Laat u kleuter sy vormingsjare en hul eerste tree tot onafhanklikheid by Laspossie Kleuterskool begin.
U is baie welkom om ons te kom besoek.
Seënwense

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️ 2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050Ons kleuterskool s...
04/12/2023

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️
2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Ons kleuterskool se visie is om kleuters speel speel te leer en te ontwikkel en vir hulle die wêreld te ontsluit met liefde en omgee.
Laspossie Kleuterskool is 'n privaat kleuterskool. Ons sien elke kleuter as uniek!
Ons skool wil die kleuters verstandelik en liggaamlik voorberei vir hul toekoms.
Om ons kleuters voor te berei en skoolgereed te kry het ons informele aanbiedings met uit gewerkte temas.
Ons fokus op die volgende punte:
Perseptuele ont wikkeling.
Geletterdheid.
Gesyferheid.
Taal en spraakaardighede.
Lewensvaardighede, vryspel binne en buite.
Groot en fyn motoriese ontwikkeling.
Kreatiwiteit en verbeelding. Musiek,
stories en poppe.
Denke en probleemoplossing.
Voorbereiding vir skrif, spel en lees.
Ons program word daagliks/weekliks gemonit or deur waarneming en assesering.

Ons skool se deur staan altyd oop vir ouers sowel as vir besoekers.❣️❣️❣️

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️ 2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050Ons kleuterskool s...
23/11/2023

Ons welkom almal om te kom inloer by Laspossie Kleuterskool❣️
2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Ons kleuterskool se visie is om kleuters speel speel te leer en te ontwikkel en vir hulle die wêreld te ontsluit met liefde en omgee.
Laspossie Kleuterskool is 'n privaat kleuterskool.
Ons skool wil die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voorberei vir hul toekoms.
Om ons kleuters voor te berei en skoolgereed te kry het ons informele aanbiedings met uit gewerkte temas.
Ons fokus op die volgende punte:
Christelike grondslag
Perseptuele ontwikkeling.
Geletterdheid.
Gesyferheid.
Taal en spraakaardighede.
Lewensvaardighede, vryspel binne en buite.
Groot en fyn motoriese ontwikkeling.
Kreatiwiteit en verbeelding.
Musiek, stories en poppe.
Denke en probleemoplossing.
Voorbereiding vir skrif, spel en lees.
Ons program word daagliks/weekliks gemonit, deur waarneming en assesering.

Ons skool se deur staan altyd oop vir ouers sowel as vir besoekers.❣️

Corlia
0827824008

Kom loer geus in by Laspossie Kleuterskool❣️
23/11/2023

Kom loer geus in by Laspossie Kleuterskool❣️

2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Kom loer gerus by Laspossie Kleuterskool in❣️
23/11/2023

Kom loer gerus by Laspossie Kleuterskool in❣️

2 Pivot Plate, Wapadrand, Pretoria, 0050

Address

Pivot Plate
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laspossie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category