Oud-Affiebond

Oud-Affiebond Oud-Affiebond (Afrikaanse Hoër Seunskool)

Doelstellings:

- Om die Oud-Affies se belangstelling in en verbintenis met die Skool se aktiwiteite aan te wakker en uit te bou.
- Om ‘n verantwoordelikheidsin en ‘n “kultuur van terugploeg” teenoor die skool te kweek.
- Om kameraadskap, samewerking en wedersydse ondersteuning onder ons lede te bevorder.
- Om die Bestuur en Onderwyserskorps van die Skool te bemagtig om die Skool die mees gerespek

teerde onderwys instelling in die RSA te maak.
- Om ‘n tuiste te bied waar oud-leerlinge inligting kan deel.
- Om nuus oor oud-Affies oor te dra.
- Om ‘n ondersteuningsnetwerk te skep vir oud Affies.

Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Eric Grimbeek (1955).Die Bond betuig sy innige meegevoel...
02/09/2026

Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Eric Grimbeek (1955).
Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.

Nie minder nie as ses oud-Affies het op Saterdag, 28 Augustus, Blou Bulle o/20-span uitgedraf.Baie geluk aan Stefan de B...
01/09/2026

Nie minder nie as ses oud-Affies het op Saterdag, 28 Augustus, Blou Bulle o/20-span uitgedraf.

Baie geluk aan Stefan de Bruyn, Stefan McDonald, Elwin Jansen van Vuuren, Hendré Schoeman, Ruben Pienaar en Muntingh Hamman wat die Blou Bulle gehelp het om die Sharks in die SA Onder-20 Beker te klop!

Affies is trots op julle!

Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Ignat van Dyk (2000) op 26 Augustus.  Die Bond betuig sy...
27/08/2026

Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Ignat van Dyk (2000) op 26 Augustus. Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.

20/08/2026
Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Johann Maré (1978).Die Bond betuig sy innige meegevoel a...
20/08/2026

Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Johann Maré (1978).

Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.

Die aftelling na die Affie-Wildsfees het amptelik begin – en vanjaar is dit groter as ooit.Vir slegs R250 ondersteun jy ...
15/08/2026

Die aftelling na die Affie-Wildsfees het amptelik begin – en vanjaar is dit groter as ooit.

Vir slegs R250 ondersteun jy nie net Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool nie, maar staan jy ook die kans om een van TWEE splinternuwe Suzuki Jimnys te wen!

🎟️ Koop jou kaartjie vandag:
✅ Op die KARRI-toep
✅ Via iTickets
✅ Of volg die skakel hieronder:

👉 https://affiewildsfees.co.za/wen-n-jimny

📅 Saterdag, 22 Augustus
📍 Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria

’n Dag vol kuier, heerlike kos, ongelooflike vermaak en die unieke Affie-gees wag op jou.

Twee Jimnys. Twee wenners. Dalk is een van hulle jy!

Hierdie pragtige familiefoto’s is tydens die jaarlikse Massa-Reünie, op 7 Augustus, geneem.Dit is wonderlik om te sien h...
14/08/2026

Hierdie pragtige familiefoto’s is tydens die jaarlikse Massa-Reünie, op 7 Augustus, geneem.

Dit is wonderlik om te sien hoe talle oud-Affies aan hul seuns dieselfde ervaring wil bied as wat húlle destyds op die skoolstoepe beleef het.

Eenmaal ‘n Affie, altyd ‘n Affie!

13/08/2026

🎉 WEN EEN VAN TWEE SPLINTERNUWE SUZUKI JIMNYS! 🚙

Die aftelling na die Affie-Wildsfees het amptelik begin – en vanjaar is dit groter as ooit!

Kyk hoe nooi Victor Matfield jou uit om deel te wees van iets besonders.

Vir slegs R250 ondersteun jy nie net Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool nie, maar staan jy ook die kans om een van TWEE splinternuwe Suzuki Jimnys te wen!

🎟️ Koop jou kaartjie vandag:
✅ Op die KARRI-toep
✅ Via iTickets
✅ Of volg die skakel hieronder:

👉 https://affiewildsfees.co.za/wen-n-jimny

Saterdag, 22 Augustus
Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria

’n Dag vol kuier, heerlike kos, ongelooflike vermaak en die unieke Affie-gees wag op jou.

Deel hierdie video met jou familie, vriende en kollegas. Hoe meer mense deelneem, hoe groter maak ons saam die verskil.

Twee Jimnys. Twee wenners.
Dalk is een van hulle jy!

Ons opregte dank aan al die borge wat bygedra het om die Affie Manne-aand ’n sukses te maak.Affies waardeer elkeen se on...
13/08/2026

Ons opregte dank aan al die borge wat bygedra het om die Affie Manne-aand ’n sukses te maak.

Affies waardeer elkeen se ondersteuning en betrokkenheid. Sonder hierdie borge sou die Manne-aand nie moontlik gewees het nie.


co.za






3fonteine

Address

Lynnwood Road
Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oud-Affiebond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share