14/10/2013
Goeie Dag Ronél
VERANDERING VAN DATUM VIR OUD LEERDER REUNIE NA 25 OKTOBER 2013
VOORSTEL VAN 1988 MATRIEKGROEP REUNIE (25 JAAR):
Reunie omsluit die hele gesin (kinders ook) en selfs nabye vriende wat die geleentheid wil meemaak.
Datum: 25 Oktober 2013
Plek: HTS Pretoria Tuine A-Rugbyveld
Tyd: Vanaf 18:00
Klank met Musiek, DJ en Mikrofoon word verskaf
HTS Pretoria Tuine sal die volgende voorsien:
• Afgebakende Braaiarea
• Braaiers, Charcoal en Fire Lighters
• Pap en Sous
• 2 x Staaltafels met Tafeldoeke
• Koste – Bogenoemde Ingesluit: R50 per volwassene (Vooraf betaalbaar – as bevestiging van teenwoordigheid)
Wat U moet saambring:
• Eie Gemakstoele
• Eie Vleis, Braaigerei, Speserye, Drank, Eetgery en ander Versnaperinge (Pak eie Mandjie en Cooler Bag)
• Foto’s uit die verlede
HTS Pretoria Tuine sal die volgende doen:
• Soveel as moontlik van die ondewysers van die betrokke jaar na die reunie nooi!
• ‘n Professionele Fotograaf reël vir Groot Groep Foto, Onderwysers Foto, Vriende Foto’s, Gesinsfoto’s
Bring asb. kontant saam om bestellings te plaas:
o A5 foto’s teen R30
o A4 foto’s teen R50
• Reël vir ‘n besoek aan die Tegnologie Sentrums (Interesante verwikkelinge, bv. SIEMENS PLC Sentrum, Elektriese Opleiding- en Rooi Seël Vaktoets Voorbereiding Sentrum).
BEVESTIG ASB. ASAP OF HIERDIE GELEENTHEID AANVAAR WORD EN DIE MOONTLIKE GETAL MENSE WAAARVOOR ONS GEREED MOET MAAK.
Sal dit baie waardeer indien die koördineerder ‘n lys vir my kan aanstuur (Return Mail)van E-posse en Selfoonnommers. Ek benodig dit om mense tot tyd en wyl ingelig te hou van geleenthede wat by die skool plaasvind. Ons sal graag ook die bestaande databasis van die skool wil opdateer.
Sien uit na ‘n Lekker Kuier!
Gerhard Maré
Hoof (wnmd)
012 379 2181