Ons Naskool

Ons Naskool Ons Naskool is n nuwe naskool in Elarduspark PTA

Ons Naskool in Elarduspark se Gr1 inskrywings vir 2027 is nou oop. Kontak ons gerus vir meer inligting Beperkte plekkies...
11/05/2026

Ons Naskool in Elarduspark se Gr1 inskrywings vir 2027 is nou oop.
Kontak ons gerus vir meer inligting

Beperkte plekkies beskikbaar so kontak ons om jou plek te bespreek.

Heerlike kos
Veilige omgewing
Beste hulp met huiswerk
Lekkerste speel area

Kontak Ons:
[email protected]
082 349 6966

Ons Naskool is reg vir 2026!๐Ÿฅณ๐Ÿ“Elarduspark PTADaar is enkele plekkies beskikbaar Kontak ons ASAP om jou plekkie te bespre...
07/01/2026

Ons Naskool is reg vir 2026!๐Ÿฅณ
๐Ÿ“Elarduspark PTA
Daar is enkele plekkies beskikbaar
Kontak ons ASAP om jou plekkie te bespreek
* Kleiner klasse ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿปโ€๐ŸŽ“
* Akademiese bystand ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ
* Speel spasie ๐Ÿ€
* Heerlike kos ๐Ÿ”๐Ÿฅ—
* Veilig en lekker ๐Ÿ™‚

[email protected]
โ˜Ž๏ธ082 349 6966

Dankbaar๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐Ÿ’šOns Naskool se gras lyk pragtig!
03/11/2025

Dankbaar๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐Ÿ’š
Ons Naskool se gras lyk pragtig!

20/10/2025
Ons naskool in Elarduspark is opsoek na nog โ€˜n oulike juffrou. As jy aan die vereistes voldoen stuur gerus jou CV. Slegs...
17/09/2025

Ons naskool in Elarduspark is opsoek na nog โ€˜n oulike juffrou. As jy aan die vereistes voldoen stuur gerus jou CV. Slegs kanidate wat aan vereistes voldoen sal gekontak word vir n onderhoud.

Inskrywings vir 2026 is nou oop. Kontak ons vir meer inligting Beperkte plek per graad. Lekker kos, rustige atmosfeer me...
11/09/2025

Inskrywings vir 2026 is nou oop.
Kontak ons vir meer inligting
Beperkte plek per graad.
Lekker kos, rustige atmosfeer met kwaliteit akademiese hulp.
๐Ÿ’™๐Ÿ’›

ONS naskool maats eet te heerlik..Kom besoek ons gerus en maak seker om jou plekkie vir 2026 te bespreek.
21/08/2025

ONS naskool maats eet te heerlik..
Kom besoek ons gerus en maak seker om jou plekkie vir 2026 te bespreek.

โ€œOnsโ€ inskrywings vir 2026 is nou oop!Maak seker om jou Gr 1โ€™tjie se plek te bespreek. Ons Naskool help graag om jou Lar...
27/07/2025

โ€œOnsโ€ inskrywings vir 2026 is nou oop!
Maak seker om jou Gr 1โ€™tjie se plek te bespreek.
Ons Naskool help graag om jou Lardie se eerste jaar in die laerskool lekker te maak.
Skryf gou gou in om teleurstelling te voorkom
Slegs beperkte plekke beskikbaar
Ons bied:
๐Ÿ’™ Kleiner klasse
๐Ÿ’™ Baie aandag en hulp met huiswerk
๐Ÿ’™ Heerlike kos

[email protected]

Na huiswerk se lekker lees๐Ÿ“š๐Ÿ“–โ€œLees is om met oop oรซ te droom.โ€
04/06/2025

Na huiswerk se lekker lees๐Ÿ“š๐Ÿ“–
โ€œLees is om met oop oรซ te droom.โ€

๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ’™๐Ÿ™๐Ÿซถ๐Ÿป
29/05/2025

๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ’™๐Ÿ™๐Ÿซถ๐Ÿป

Address

559 Aberdeen Straat Elarduspark
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:30
Tuesday 13:00 - 17:30
Wednesday 13:00 - 17:30
Thursday 13:00 - 17:30
Friday 13:00 - 17:30

Telephone

+27823496966

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ons Naskool:

Shortcuts

Share