02/12/2025
Abundant Life Coaching is ’n Christelike lewensafrigtingspraktyk in Pretoria-Oos wat daarop fokus om mense te help om hul doelwitte te bereik, ernstige lewensuitdagings te oorkom en ’n lewe van vervulling en oorwinning te leef.
Ons program het ’n sterk Christelike benadering, gegrond op Bybelse waarheid, en ons glo dat ’n mens liggaam, siel én gees gesond moet wees om werklik in oorwinning te wandel.
Ons help JOU om dit te bereik!
Bespreek vandag jou eerste Gratis sessie:
👉 https://abundantlifecoaching.co.za/book-now/