Laerskool Danie Malan

Laerskool Danie Malan Laerskool Danie Malan - 'n Skool om op Trots te wees! In 1948 is Laerskool Danie Malan “gedoop” en het ons skool sy eie wapen en
leuse gekry. Me. M. Martin, mnr.

Laerskool Danie Malan se geskiedenis begin by ‘n klein privaatskooltjie wat in 1890 op ‘n
plaas aan die westelike oewer van die Apiesrivier tot stand gekom het. Gedurende die volgende twintig jaar is ons skool se sportfasiliteite opgegradeer
en in 1994, saam met die viering van ons 90 ste bestaansjaar, is ons pragtige
pawiljoen, spreiligte en lapa opgerig. Die skool was in 2004, 100 jaar oud. Juby, ‘n Engelse dame, was die eerste hoof van 24 leerders. Die hoofde was: Mnr. T.G. McElroy, mnr. W.E. Oakley,
mnr. E.D.M. Botes, mnr. J. Oosthuizen, mnr. Z. van der Walt, mnr. W.D. Basson,
mnr. M.J. Theart, mnr. A.P.J.J. van Rensburg, mnr. I.A. van Niekerk en huidig,
mev. Hettie Smith. Die hoof, haar kollegas en elke Danie Malanner volg vandag steeds Salomo se raad, soos in 1948 besluit is:
“ Ons soek wysheid”

30/09/2026
🎉 Hoera! Juffrou Doreen verjaar! 🎉Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Doreen! 🌼Mag die Here jou seën en jou behoed; ...
30/09/2026

🎉 Hoera! Juffrou Doreen verjaar! 🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Doreen! 🌼

Mag die Here jou seën en jou behoed; mag Hy Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; mag die Here Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. 🙏

Dankie vir jou toegewyde leierskap, ondersteuning en die mooi verskil wat jy elke dag in ons skool maak. Jou leiding, omgee vir personeel en leerders en jou waardevolle bydrae tot ons skoolgemeenskap word opreg waardeer. 💚

Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is!

🎉 Hooray! It’s Teacher Doreen’s birthday! 🎉

Happy birthday, Teacher Doreen! 🌼

May the Lord bless you and keep you; may He make His face shine upon you and be gracious to you; may the Lord turn His face toward you and give you peace. 🙏

Thank you for your dedicated leadership, support, and the positive difference you make in our school every day. Your guidance, care for staff and learners, and valuable contribution to our school community are truly appreciated. 💚

May this new year of life be filled with all that is good and beautiful!

🎉 Hoera! Sello verjaar! 🎉Baie geluk met jou verjaarsdag, Sello! 🌼Mag die Here jou seën en jou behoed; mag Hy Sy aangesig...
29/09/2026

🎉 Hoera! Sello verjaar! 🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sello! 🌼

Mag die Here jou seën en jou behoed; mag Hy Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; mag die Here Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. 🙏

Dankie vir jou harde werk, toewyding en die sorg waarmee jy elke dag help om ons skoolterrein mooi, netjies en goed versorg te hou. Jou waardevolle bydrae en bereidwilligheid om altyd te help, word opreg waardeer. 💚

Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is!

🎉 Hooray! It’s Sello’s birthday! 🎉

Happy birthday, Sello! 🌼

May the Lord bless you and keep you; may He make His face shine upon you and be gracious to you; may the Lord turn His face toward you and give you peace. 🙏

Thank you for your hard work, dedication, and the care you take in helping to keep our school grounds neat, beautiful, and well maintained every day. Your valuable contribution and willingness to always lend a hand are truly appreciated. 💚

May this new year of life be filled with all that is good and beautiful!

🎉 Hoera! Ons Adjunkhoof, Juf. Lilani, verjaar! 🎉Baie geluk met jou verjaarsdag, Juf. Lilani! 🌼Mag die Here jou seën en j...
25/09/2026

🎉 Hoera! Ons Adjunkhoof, Juf. Lilani, verjaar! 🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Juf. Lilani! 🌼

Mag die Here jou seën en jou behoed; mag Hy Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; mag die Here Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. 🙏

Dankie vir jou toegewyde leierskap, voortdurende ondersteuning en die positiewe verskil wat jy elke dag in ons skoolgemeenskap maak. Jou omgee vir personeel en leerders, en jou bereidwilligheid om altyd te help en leiding te gee, word opreg waardeer. 💚

Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is!

🎉 Hooray! Our Deputy Principal, Teacher Lilani, is celebrating her birthday! 🎉

Happy birthday, Teacher Lilani! 🌼

May the Lord bless you and keep you; may He make His face shine upon you and be gracious to you; may the Lord turn His face toward you and give you peace. 🙏

Thank you for your dedicated leadership, continued support, and the positive difference you make in our school community every day. Your genuine care for staff and learners, and your willingness to always offer support and guidance, are truly appreciated. 💚

May this new year of life be filled with all that is good and beautiful!

24/09/2026

Address

249 Koos De La Rey Street
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:20 - 14:00
Tuesday 07:20 - 14:00
Wednesday 07:20 - 14:00
Thursday 07:20 - 14:00
Friday 07:20 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Danie Malan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Danie Malan:

Shortcuts

Share