Lynnwood Akademie Christelike Privaatskool

Lynnwood Akademie Christelike Privaatskool

Share

Lynnwood Akademie is ‘n Christelike gebaseerde Privaat Laerskool in Lynnwoodrif Pretoria wat Open op Januarie 2016.

12/10/2015

Hi Almal daar Buite- ONS GAAN NIE AAN MET DIE OPENING VAN LYNNWOOD AKADEMIE NIE

Daar is te min inskrywings vir 2016.Net 5 kinders.JAMMER

Daar is nie ope-dag nie!

11/09/2015

Onthou Extra ingesluit is C-Maths vanaf ouderdom 4 Jaar,Lees kursus, Kinderkinetika en Kuns!
Swemlesse is extra.
Naskool kry heerlike etes afgelewer!

Baie Hulp met Huiswerk!-Eers net lees en woordjies en somme doen!

Lekker GROOT speel areas!! Sandput, plek vir balskop, tou swaai in die boom en sommer onder die bome sit en eet pouse!

Speel apparaat word een van die dae afgelwer.

SLEGS 15 kinders per klas!!!!

11/09/2015

Heelwat aktiwiteite aan die gang! Amper klaar geverf Binne en buite!- Die skoolbanke en stoele is bestel!
OPEDAG die 17 de OKTOBER!!!!Ons sal die Oktober vakansie die klasse Mooi skoolgereed maak!

Kyk uit vir Ons REKORD Advertensie- so oor 2 weke.

Tans meer CV's van onderwysers as KINDERS!! Ons gaan lekker skoolhou :)

Marnè begin met" Lekker lees" Program van welbekende spraakterapeut Marita Prinsloo- Lyk of ek dan by my Skool sal kan aanbied!

Pamflette volgende week in posbusse by Menlopark, Garsfontein,en Wilgers.

VERTEL VIR ALMAL!

07/08/2015

Totum Novi Mente staan vir "Total New Mind" Ons bevorder nuwe denke!

07/08/2015

Nuus uit die kantoor! Ons pamflette en banner is klaar,Nog n Onderwyseres aangestel.Nog poste oop vir graad 1 en RR!
Besig om skoolklere te ontwerp.Naskool se kos is al gereël.Ons vorder en is baie opgewonde oor die vooruitsigte om te kan begin in Januarie 2016!

29/07/2015

Almal wat ons volg,Ons kry nou kwotasies vir Toilette omskep en Plavei vir parkering.Swembad veilig, en Verwer en skoonmaak word nou als gereël!! Ek het al onderwyseresse vir Graad 3 en Graad 2 aangestel- OOK baie oulike Admin dame!!!

Kyk nog uit vir onderwysers vir ander grade.Graad RR,R en graad 1

Die gras kort nog Baie water! maar ek is seker als gaan nog pragtig lyk.Glo ons Ope dag 17 Oktober 2015 gaan vir almal heerlik wees!

My pamflette en banner kom oor 2 weke op kyk uit!
TOTUM NOVI MENTE

"Total new Mind"- ons doen dit met nuwe Denke oor onderwys!!

Beveel aan Daniel Pink se "A whole new Mind"sommer op y-tube

22/07/2015

Ons soek na personeel met ywer,energie en nuwe denke oor onderrig!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


85 Camellia Avenue, Lynnwood Rif
Pretoria