26/05/2026
SATERDAG IS WITBULDAG - VIRSEKER NOORDVAAL PLAAT VS OOS-MOOT
Monties draf Saterdag, 30 Mei, op ons tuisvelde uit teen Hoërskool Oos-Moot in die Virseker Noordvaal Plaat-afdeling kragmeting.
Dis Witbuldag en ons nooi al ons ondersteuners, oudleerders, ouers en die hele Monties-familie om die pawiljoene vol te pak en die gees hoog te hou! Kom ondersteun ons Witbulle en beleef die opwinding langs die veld.
As jy ’n oud-Witbul is met jou nommer 1–15 trui aan, kry jy GRATIS toegang by die hek! Dis reg – haal daardie legendariese trui uit die kas, trek dit aan en kom ondersteun ons huidige Witbulle wanneer hulle om 12:40 op die veld uitdraf.
Ons sien jou langs die veld!
📢𝐁𝐄𝐋𝐀𝐍𝐆𝐑𝐈𝐊: 𝐓𝐎𝐄𝐆𝐀𝐍𝐆 R20 per voertuig en R20 per persoon
𝐆𝐫𝐚𝐭𝐢𝐬 toegang 𝐒𝐋𝐄𝐆𝐒 vir leerders in skooldrag
🚭𝐍𝐎𝐓𝐀: Onthou asseblief dat Montana se sportvelde ’n rook- én vape-vrye area is!
📌Vir ouers en spelers se 𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐠𝐡𝐞𝐢𝐝 moet alle toeskouers ten alle tye 𝐚𝐠𝐭𝐞𝐫 die heinings/hekkies of op die pawiljoen wees - 𝐆𝐄𝐄𝐍 toeskouers word op die sportveld toegelaat nie.

Baie dankie aan ons borge wat Monties getrou ondersteun:
Penta Suzuki Montana
Drive.co.za
Everest Protect
FPC Solutions
Build it Montana - Montana Pretoria
Kapele Energy