17/11/2022
Is jy kreatief? Is jy handig? Het jy kennis van konstruksie en bouwerk? Het jy idees, wat opgekrop in jou hart bly lê wat jy wil deel? Kan jy ons help om Laerskool Pierneef nog beter te maak?
Kom more oggend, Vrydag 18 November 7:00 by die Graad R Speelparkie bymekaar en kom deel ons droom om een van die mees innoverende, kreatiefste speel en leer plekke vir ons kleine Pieries te bou! Kom ons deel drome, denke en idees, maak planne en bou letterlik iets vir ons toekoms!
“A society grows great when old men plant trees in whose shade they shall never sit.”