Die Baken Akademie en Naskool

Die Baken Akademie en Naskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Baken Akademie en Naskool, Education, 4 Underberg Street, Pretoria.

Die Baken Akademie en Naskool is vir alle leerders van Gr RR tot 7 in Laerskool Bakenkop wat in die middae hulp nodig het met huiswerk en 'n geleentheid benodig om konstruktief te speel.

🏅2025 Spoghoekie🏅Die leerders se toewyding en deursettingsvermoë het werklik vrugte afgewerp. Ons is so trots op julle u...
03/12/2025

🏅2025 Spoghoekie🏅

Die leerders se toewyding en deursettingsvermoë het werklik vrugte afgewerp. Ons is so trots op julle uitstekende resultate!

🌟2024 se spoghoekie🌟Ons is geweldig trots op elkeen!! 🏅
10/12/2024

🌟2024 se spoghoekie🌟

Ons is geweldig trots op elkeen!! 🏅

Jaareindfunksie 2024🎉Dit was een vir die boeke! 🔥
10/12/2024

Jaareindfunksie 2024🎉

Dit was een vir die boeke! 🔥

Heerlik word die bestuur bederf deur die juffrouens!Ons waardeer elkeen van julle! Ps. Juf. Ciska is agter die kamera 🤭
10/12/2024

Heerlik word die bestuur bederf deur die juffrouens!

Ons waardeer elkeen van julle!

Ps. Juf. Ciska is agter die kamera 🤭

19/06/2024

Posisie Beskikbaar: Nasorgonderwyser

Beskrywing:
- Kom sluit by ons aan as 'n nasorgonderwyser en maak 'n verskil in ons gemeenskap!
- Ideaal vir entoesiastiese individue met 'n passie vir kinderontwikkeling.
- Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die toesig en ondersteuning van leerders ná skoolure.

Vereistes:
- Vorige ervaring in nasorg of onderwys is 'n voordeel, maar nie 'n vereiste nie.
- Liefdevolle en geduldige benadering tot kinders.
- Uitstekende kommunikasie- en organisatoriese vaardighede.
- Die vermoë om 'n veilige, ondersteunende omgewing te skep vir kinders om te groei en te floreer.

Kontak:
- Stuur jou CV en aansoekbrief na [email protected].
- Vir navrae, skakel e-pos [email protected].

Additional Information:
- Slegs geskikte kandidate sal gekontak word vir 'n onderhoud.
- Die posisie is beskikbaar vanaf 1 Julie 2024.

💘Valenty's dag 2024💝
14/02/2024

💘Valenty's dag 2024💝

Ons harte loop oor van vreugde!! ⭐️🌟Julle is sterre 🌟⭐️
11/12/2023

Ons harte loop oor van vreugde!!
⭐️🌟Julle is sterre 🌟⭐️

Die beste oggend saam met die beste mense!
25/11/2023

Die beste oggend saam met die beste mense!

Mnr. en Mej. Baken 2023Baie geluk aan ons wenners! Dankie vir almal wat deelgeneem het. 🥳🤩Mnr. Mini - Brendan BakerMej. ...
29/03/2023

Mnr. en Mej. Baken 2023

Baie geluk aan ons wenners! Dankie vir almal wat deelgeneem het. 🥳🤩

Mnr. Mini - Brendan Baker
Mej. Mini - Jelani Nelson
Mnr. Junior - Luan Groenewald
Mej. Junior - Zandri Smit
Mnr. Senior - Chris van der Watt
Mej. Senior - Anika Smit

Spesiale dank aan:

Ilona Nicholson Landman
Anuscha Van Niekerk
Mari van Schalkwyk
Lolla Eybers
Philip Burger
Ciara Scholtz
En al die ondersteunende personeel ❤️

Jaareindfunksie 2022!!
10/12/2022

Jaareindfunksie 2022!!

Address

4 Underberg Street
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Baken Akademie en Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Baken Akademie en Naskool:

Shortcuts

Share

Category