Laerskool Die Poort Amptelik

Laerskool Die Poort Amptelik Laerskool Die Poort is 'n skool waar ons glo in die onskuld van kinders, en waar kinders nog kinders kan wees.

Sekerlik vandaar die verwysing na ons kinders as Die Kaalvoet Poortjies!

Ons Poortjie SANESA ruiters blink uit by die Nasionale Kampioenskappe! πŸ΅οΈπŸ‡πŸ‡ΏπŸ‡¦Ons drie ruiters het deelgeneem aan die Nasi...
30/09/2026

Ons Poortjie SANESA ruiters blink uit by die Nasionale Kampioenskappe! πŸ΅οΈπŸ‡πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons drie ruiters het deelgeneem aan die Nasionale Kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park vanaf 24 tot 27 September.

Ons drie ruiters het baie goed presteer.

🏡️ Lienke Potgieter met Moonlight neem deel in die Show Jumping afdeling. Sy het 'n pragtige rondte gehad.

🏡️ Nadia Potgieter met Flash behaal 'n 2de plek in Show Jumping en 'n 5de plek in Equitation.

🏡️ Jennifer Zeelie met Devine Storm behaal 'n 4de plek met Equitation.

Ons is ongelooflik TROTS op ons Poortjie ruiters! Welgedaan met jul puik prestasies, Poortjies!πŸ€πŸ’™πŸ’›

πŸš™πŸ’™ VAN KAALVOET NA ACROSS! πŸ’›πŸ‘£Vir slegs R200 per lootjie staan jy ’n kans om met ’n splinternuwe Suzuki Across weg te ry!...
28/09/2026

πŸš™πŸ’™ VAN KAALVOET NA ACROSS! πŸ’›πŸ‘£

Vir slegs R200 per lootjie staan jy ’n kans om met ’n splinternuwe Suzuki Across weg te ry! 🀩

Moenie hierdie een misloop nie…

🎟️ Koop jou lootjie hier:
kaalvoetligbaken.co.za/raffle

Wie weet… dalk is JY die een wat met die sleutels wegstap! πŸ”‘πŸš™βœ¨

Kaalvoet Kampioene! 🏐Ons O/13 Fast Five-netbalspan het hul Poortjie-harte gewys en ’n 3de plek in Suid-Afrika losgespeel...
27/09/2026

Kaalvoet Kampioene! 🏐

Ons O/13 Fast Five-netbalspan het hul Poortjie-harte gewys en ’n 3de plek in Suid-Afrika losgespeel! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™πŸ’›

Julle het met ywer gespeel, vir mekaar geveg en Die Poort se naam hoog gehou. Baie geluk, meisies en afrigters, ons bars van trots! πŸ’ͺπŸ”₯

Juffrou Elzaan verjaar vandag! πŸ₯³πŸŽ‚Baie geluk met jou spesiale dag!Jy is ’n lig vir ons Poortjie-span en kinders, dankie d...
26/09/2026

Juffrou Elzaan verjaar vandag! πŸ₯³πŸŽ‚
Baie geluk met jou spesiale dag!
Jy is ’n lig vir ons Poortjie-span en kinders, dankie dat jy elke dag ondersteuning, liefde en inspirasie bring. 🌟
Mag jou nuwe lewensjaar oorvloei van vreugde, geluk en seΓ«n.
Lekker verjaar, juffrou! πŸŽ‰βœ¨

Juffrou Georgia verjaar vandag! πŸ₯³πŸŽ‚Baie geluk met jou spesiale dag!Jy is ’n lig vir ons Poortjie-span en kinders, dankie ...
25/09/2026

Juffrou Georgia verjaar vandag! πŸ₯³πŸŽ‚
Baie geluk met jou spesiale dag!
Jy is ’n lig vir ons Poortjie-span en kinders, dankie dat jy elke dag ondersteuning, liefde en inspirasie bring. 🌟
Mag jou nuwe lewensjaar oorvloei van vreugde, geluk en seΓ«n.
Lekker verjaar, juffrou! πŸŽ‰βœ¨

POORTJIES SPORT: NETBALBaie sterkte aan ons Fast 5-netbalspan wat deelneem aan die SA Champs op 25 & 26 September! 🏐πŸ”₯Spe...
24/09/2026

POORTJIES SPORT: NETBAL

Baie sterkte aan ons Fast 5-netbalspan wat deelneem aan die SA Champs op 25 & 26 September! 🏐πŸ”₯

Speel met julle harte, gee alles en geniet elke oomblik. Ons is ongelooflik trots op julle! πŸ’™πŸ’›

SA Champs - hier kom die Poortjies! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ

Vakansietyd is hier! β˜€οΈπŸ’™πŸ’›Ons wens al ons Poortjies en hul families ’n heerlike, rustige vakansie toe. Geniet die lekker ...
23/09/2026

Vakansietyd is hier! β˜€οΈπŸ’™πŸ’›

Ons wens al ons Poortjies en hul families ’n heerlike, rustige vakansie toe. Geniet die lekker saamwees, rus goed en maak sommer hope mooi herinneringe! 🌿✨

Reis veilig en geniet elke oomblik. Ons sien julle weer nΓ‘ die vakansie! πŸ‘£πŸ’›

Poortjie SportSANESA-ruitersπŸ‡πŸ‘£Baie sterkte aan ons ruiters wat vanaf 24 tot 27 September gaan deelneem aan die SANESA Na...
23/09/2026

Poortjie Sport
SANESA-ruitersπŸ‡πŸ‘£

Baie sterkte aan ons ruiters wat vanaf 24 tot 27 September gaan deelneem aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park.

Ons glo en vertrou dat dit sal goed gaan met ons ruiters en hul perde.

🏡️ Nadia Potgieter met Flash in die Show Jumping- en Equitation-afdelings.

🏡️ Lienke Potgieter met Moonlight in die Show Jumping-afdeling.

🏡️ Jennifer Zeelie met Devine Storm in die Equitation-afdeling.

Sterkte Poortjies, ons is trots op julle!πŸ’™πŸ‘£πŸ’›

Kansvatters Redenaars-finaalπŸ“£Ons is ongelooflik trots op Mieke Muller wat in die nasionale finaal van die Kansvatters Re...
22/09/2026

Kansvatters Redenaars-finaalπŸ“£

Ons is ongelooflik trots op Mieke Muller wat in die nasionale finaal van die Kansvatters Redenaarskompetisie 'n algehele 2de plek in haar afdeling behaal hetπŸ‘.

Dit is 'n besonderse prestasie! Baie geluk, Mieke!πŸ’™πŸ‘£πŸ’›

17/09/2026

πŸš—βœ¨ KOOP JOU LOOTJIE & WEN ’N SPLINTERNUWE SUZUKI ACROSS! βœ¨πŸš—

Ondersteun Laerskool Die Poort πŸ’™πŸ’› en staan ’n kans om ’n splinternuwe Suzuki Across te wen! πŸŽŸοΈπŸ€

Elke lootjie maak ’n verskil en help ons om ons skool en ons Poortjies te ondersteun. πŸ‘£πŸ’™

Koop jou lootjie, ondersteun Laerskool Die Poort en dalk ry JY weg in ’n splinternuwe Suzuki Across! πŸš˜πŸŽ‰

πŸ‘‰ Moenie jou kans misloop nie! kaalvoetligbaken.co.za/raf

Address

Pretoria
0039

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Die Poort Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Die Poort Amptelik:

Shortcuts

Share