29/01/2013
Hi almal
Kyk asb na die event om details van die reunie te kry.
Sal almal asb ook die inligting oordra vir vriende wat nie op FB is of wat dalk nog nie die page "gelike" het nie.
Enige vrae is welkom.