Cookie Monster - Moot

Cookie Monster - Moot Cookie Monsters is fun baking program for children! We combine baking, science, mathematics, arts & crafts to offer them the most fun learning experience.

Cookie Monster Klassie Saterdag was Groot pret!!!!!
22/10/2018

Cookie Monster Klassie Saterdag was Groot pret!!!!!

Klein Carika is MAL oor cookie monster klassies!
08/10/2018

Klein Carika is MAL oor cookie monster klassies!

08/10/2018

Goeie dag alle mammas en kids!! Ons het Cookie Monster bak en brou dag op die 23ste Oktober om 9uur. Daar is nog plekkies oop vir jou woelwater. Dis R75 per dag klassie. Kom en geniet die oggend by ons.

26/09/2018
16/09/2018

Bak program by Cookie Monster is R300 per kind per maand vir 4 saterdae vir 1 uur.
Registrasie fooi is R100 .
Eendag klassie is R75 per kind.
Kindertjies leer alles van bak en brou, selfs hoe om slym te maak en vele meer.

Cookie Monster Moot is OPEN for Businesses!!Ons opedag was Vol pret en gelag. Dankie aan al ons kleine sjefs!
16/09/2018

Cookie Monster Moot is OPEN for Businesses!!
Ons opedag was Vol pret en gelag. Dankie aan al ons kleine sjefs!

25/08/2018

Goeie dag Almal!!!!
15 September om 9uur het ons ons eerste free demo klassie ("Operdag").
Elke ouer en kindertjie word hartlik uitgenooi om die klassie bytewoon!!!!!
Alles sal voorsien word.
Stuur my 'n epos as jy die klassie wil bywoon!!!
Sien julle daar!!!

21/08/2018

Address

885 29th Avenue Rietfontein
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cookie Monster - Moot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Cookie Monster - Moot:

Shortcuts

Share

Category