Die Huiswerk Akademie

Die Huiswerk Akademie Naskool dienste met die klem op huiswerk en leer Die Akademie is ookbetrokke by die naskool se aktiwiteite en die skole in die omgewing.

Wie is ons

Die Huiswerk akademie word bedryf deur Suberna Lundall op die perseel van die Herformde Kerk Kameeldrift met Woelwater Kleuterskool ook op die perseel vir voorskoolse kleuters. Die akademie het begin by Suberna Lundall se huis in 2012 en het gegroei in so mate dat ñ alternatiewe perseel nodig was. Suberna is deel van die Kameeldrif Oos gemeenskap met haar eie kinders in Die Poort Laerskool, dus is daar ñ persoonlike belang by die prestasie van elke leerder by die akademie. Ons is gefokus op die akademiese vordering en assistering van leerders, dus is dit nie ñ naskool nie, maar ñ Huiswerk akademie wat versorging naskool bied. Ons is duidelik bewus van die verpligtinge en die tydsbeperkinge van die werkende ouer sowel as die hoeveelheid aandag wat dit verg om die moderne skool stelsel te benut. Juis oor die intense belang in elke leerder se prestasie en vordering word ñ leerder/toesighouer verhouding van 10/1 gehandhaaf. Dit stel die leerder in staat om op sy eie tempo te werk met toegeweide aandag en hulp van die personeel.

Nuwe inskrywings vir volgende jaar is nou oop. Ons maandelikse prys sluit vakansies ook in, so geen ekstra betaling vir ...
18/10/2022

Nuwe inskrywings vir volgende jaar is nou oop. Ons maandelikse prys sluit vakansies ook in, so geen ekstra betaling vir vakansie skool kontak ons gerus

Kontak ons gerus vir enige kinders in Die Poort Laerskool asook Poortjieland
11/01/2022

Kontak ons gerus vir enige kinders in Die Poort Laerskool asook Poortjieland

Ons is oop en help graag
27/06/2021

Ons is oop en help graag

Ons benodig die dienste van 'n persoon wat ons span kan aanvul. Ons is 'n naskool met 'n verskil. Jou dienste sal Maanda...
23/03/2021

Ons benodig die dienste van 'n persoon wat ons span kan aanvul. Ons is 'n naskool met 'n verskil. Jou dienste sal Maandag tot Vrydag 13h00 tot 17h00 benodig word.

Die Huiswerk Akademie het 'n posbeskikbaar vir iemand wat kan help met huiswerk leerwerk en toesig. Maandae tot Vrydae13...
23/03/2021

Die Huiswerk Akademie het 'n posbeskikbaar vir iemand wat kan help met huiswerk leerwerk en toesig. Maandae tot Vrydae
13h00 tot 17h00.
Skakel
Suberna 0798358104 of Riana 0680404853

07/02/2021
Ons is op geen vlak betrokke by die Kameeldrift Leersentrum of Die Poort naskool nie. Ons lewer van 2013 af 'n diens in ...
25/01/2021

Ons is op geen vlak betrokke by die Kameeldrift Leersentrum of Die Poort naskool nie. Ons lewer van 2013 af 'n diens in die gemeemskap, met uitstaande resultate. Ons nooi alle Laerskool kinders om by ons aan te sluit vir liefdevolle en deeglike dienste. By ons sal u kind sy egte plekkie vind, en groot hoogtes breik
# kostes vanaf R845 per maand

Veels geluk Leanè ons hoop jou jaar is baie geseënd. Geniet die jaar by Poortjieland.
20/01/2021

Veels geluk Leanè ons hoop jou jaar is baie geseënd. Geniet die jaar by Poortjieland.

Ons is op geen vlak betrokke by die Kameeldrift Leessentrum of Die Poort naskool nie. Ons lewer van 2013 af 'n diens in ...
04/01/2021

Ons is op geen vlak betrokke by die Kameeldrift Leessentrum of Die Poort naskool nie. Ons lewer van 2013 af 'n diens in die gemeemskap, met uitstaande resultate. Ons nooi alle Laerskool kinders om by ons aan te sluit vir liefdevolle en deeglike dienste. By ons sal u kind sy egte plekkie vind, en groot hoogtes breik
# kostes vanaf R845 per maand

Ons begin 11 Januarie weer!!!! Dagtarief R100 per kind, vir kuier maats tot die skool weer begin. Vir ons ingeskrewe lee...
17/12/2020

Ons begin 11 Januarie weer!!!!
Dagtarief R100 per kind, vir kuier maats tot die skool weer begin. Vir ons ingeskrewe leerders geen eksta kostes per dag in vakansie tye nie

Address

223 Kwikkieweg, Roodeplaat
Pretoria
0035

Telephone

+27798358104

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Huiswerk Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Huiswerk Akademie:

Shortcuts

Share

Category